Laaiplek Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Cindi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 168
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Fiona M - Sep 2024
Algehele gradering
We had a lovely stay with family and friends and a divine Sunday buffet!
Robin H - Aug 2024
Algehele gradering
Clean, comfortable and convenient.
Kevin Leslie V - Aug 2024
Algehele gradering
What was amazing was the clean bedding every day and the breakfast which was included.
Jolene K - Aug 2024
Algehele gradering
Absolutely beautiful and relaxing. Good accommodation, good food and wonderful.
Annemarie G - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik, alles wat ons nodig gehad het, is beskikbaar.
Andre B - Jul 2024
Algehele gradering
Great accommodation, value for money and very peaceful on the river bank.
Liza D - Mei 2024
Algehele gradering
Sal volgende keer langer bly.
Annemarie G - Mei 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
Danie S - Jun 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Elsia F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie ontspanne atmosfeer.
Toni F - Mei 2024
Algehele gradering
Otherwise, apart from the above comment, our stay was fun and good.
Riaan L - Apr 2024
Algehele gradering
Soos bo.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Leon V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Markus O - Mei 2023
Algehele gradering
'n Baie aangename en rustige ondervinding.
Lees meerAmé B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike saamwees kuier-plek, vriendelike en aangename staff en bestuur.
Elza E - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie ligging.
Ethienne J - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Lilburne C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker kuier en pragtige "scenery".
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Marlene D - Aug 2023
Algehele gradering
Swak diens, lawaaierige personeel.
Sakkie V - Feb 2023
Algehele gradering
Vuil.
Tabu V - Sep 2022
Algehele gradering
Laaiplek Hotel is 'n lekke plek.
Cora L - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker, gemaklike plek.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste Cora
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Weskus Groete
Laaiplek Hotel
Ecp T - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustig en ietwat romanties met die bote.
Trish M - Feb 2022
Algehele gradering
Excellent customer service and perfect location.
Maureen N - Aug 2022
Algehele gradering
Stil, netjies en vriendelike diens.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste Maureen
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Weskus Groete
Laaiplek Hotel
Lappies L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goed ontvang en lekker gebly op die water en die ontbyt was 'n verrassing.
Elizabeth F - Jun 2022
Algehele gradering
Outentieke Weskus-ervaring.
Sanita A - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik, skoon en gemaklik.
Abri V - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese hotelkamer.
Adriaan N - Jun 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Milton F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker naby water en geriewe.
Johan L - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike ontbyt.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste Johan,
Baie dankie dat u Laaiplek Hotel gekies het vir u kuiertjie.
Ons waardeer dit so opreg dat ons kliënte vir ons terugvoering gee oor hul ervaring hier by ons.
Ons werk daardaan om ons Wi-Fi tydens Loadshedding te laat werk. Hopelik sal dit binnekort uitgeklaar word, sodat ons kliënte darem ietsie kan doen wanneer dit Loadshedding is. Ons hoop darem van harte dat u die kuiertjie hier by ons geniet het.
Ons hoop om u weer te sien in die nabye toekoms.
Laaiplek Hotel Groete
Sarel T - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel en ontbyt was regtig goed gewees.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste Sarel
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons sal definitief kyk na die stort deur. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Weskus Groete
Laaiplek Hotel
Marius M - Feb 2022
Algehele gradering
Werklike waarde vir geld. Die bestuurder Markus Bester en sy personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Die kamers is skoon en die ontbyt uitstekend.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Dit was ñ groot plesier om julle te kon akkommodeer en dat jul elke oomblik hier by ons geniet het.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Teresa J - Mrt 2022
Algehele gradering
Ek en my vriendin het heerlik gekuier.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons is so jammer vir die ongerief in verband met die bedlampies. Ons versoek altyd dat ons kliënte ons dadelik in kennis stel indien daar ñ probleempie is in die kamer sodat ons dadelik kan aksie neem. Let wel ons is tans in die proses om op te gradeer in en rondom die Hotel. So ons hoop wanneer u weer by ons kom kuier sal u dit baie aangenaam vind en dit sommer tonne meer geniet.
Ons hoop om u weer binnekort te sien.
Ansie L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie basies. Ontbytkeuses kan uitgebrei word.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Attie M - Des 2022
Algehele gradering
Glad nie wat ons verwag het nie, lyk baie beter buite as binne.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Dillon O - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam.
Rustig en perfek vir 'n oornag-sakereis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lee-ann H - Nov 2021
Algehele gradering
Was beslis uitgerus na 'n wegbreeknaweek!
Ann C - Mrt 2021
Algehele gradering
Was 'n baie lekker naweek!
Stephanus L - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig. Goeie waarde vir geld, verblyf asook etes.
Mark P - Nov 2021
Algehele gradering
Enjoyed it.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Good Day
Thank you for your review.
Whenever you come and visit us again everything will be in place.
Just like the old days.
Kind Regards
Laaiplek Hotel
Rykie L - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, ontspanne en rustig.
Karin K - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige en aangename verblyf.
Elmarie D - Des 2021
Algehele gradering
Die kuier was lekker en ons het die omgewing baie geniet.
Philip F - Des 2021
Algehele gradering
Ligging is goed maar diens van personeel baie swak.
Wouter D - Des 2021
Algehele gradering
Effens teleurstellend.
Hentie V - Des 2021
Algehele gradering
Not a nice stay.
Zenobia B - Des 2021
Algehele gradering
Glad nie aangenaam om daar te slaap nie.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Goeie Dag, Zenobia
Baie dankie dat u by ons kom kuier het.
Ons gaan kyk altyd dat al ons kamers skoon en netjies is voordat ons, ons kliënte inboek.
Ons stel altyd voor dat kliënte tydens hul verblyf die Ontvangsdame aandiens in kennis stel oor enige ietsie wat hul pla. Ons streef altyd daarna om ons klante 'n heerlike tyd hier by Laaiplek Hotel te bied. Indien u geen rus kon kry tydens u verblyf vra ons nederig onverskoning daaroor en hoop dat wanneer jul weer kom sal ons vir u 'n heerlike kamer bespreek waar u goed sal rus.
Vriendelike Groete,
Laaiplek Hotel.
Tanya U - Apr 2021
Algehele gradering
Reg langs visfabriek, groot stank, dadelik onveilig gevoel met die uitklim uit die motor, kamer was baie basies met klonterige beddegoed. Ons het nie daar oorgeslaap nie - het ander verblyf gesoek.
Johan D - Mrt 2020
Algehele gradering
Weskus-gasvryheid op sy beste.
Leon G - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. So bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Vriendelike groete,
Belinda
Blokkies L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gemaklik, ek moes deur die dag werk en kon saans terugkeer, eet en TV kyk in die kamer.
Madeleine J - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik naby alles en netjiese apartment.
Yvonne W - Jan 2020
Algehele gradering
Staff friendly, but that's about it.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Dear Yvonne,
Thank you for taking the time to give us your feedback. We really try not to be deceiving with our pictures. The self catering rooms do not have a view as you mentioned, but we also do not mention a view in the description of the rooms. You are however correct in saying that the view is basically the museum and the parking area for the residents of those rooms. We will take some pictures from a different angle to help see guests what to expect. Thank you for pointing that out. Kind regards, Belinda
Michael N - Des 2019
Algehele gradering
Het niks meer nodig nie.
Martin G - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste Susan, baie dankie.
Dis altyd lekker om sulke terugvoering te ontvang! Hoop om julle weer van diens te wees.
Vriendelike groete,
Belinda
Beulah N - Mei 2019
Algehele gradering
Excellent hospitality offered by friendly staff with warm personalities.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende gasvryheid met vriendelike personeel met warm persoonlikhede.
Welgedaan aan die Eigevis bestuur vir uitstekende dienslewering en gasvryheid by die Laaiplek Hotel. Die vriendelikheid van die personeel is ongelooflik, gaan die ekstra myl om besoekers tuis te laat voel. Die restaurant bied goeie waarde vir geld met 'n spyskaart wat 'n verskeidenheid weskusgeregte en meer teen bekostigbare pryse bied.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Dear Beulah,
We really appreciate your great feedback, thank you so much! Hope to see you again soon.
Kind regards,
Belinda
Tersius B - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Francois S - Jan 2019
Algehele gradering
Klein, knus plekkie met alles wat mens nodig het.
Edwin P - Des 2019
Algehele gradering
Goeie uitsig met alle geriewe beskikbaar. Puik restaurant en goed geleë.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoering!
Vriendelike groete,
Belinda
Carin L - Des 2019
Algehele gradering
Alles goed, maar Eigebraai restaurant se kos is regtig swak.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Goeie dag! Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van u kommentaar rakende die restaurant. Vriendelike groete, Belinda
Mornay R - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig en stil.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas, baie dankie, dit is lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is bly julle het die kuier geniet.
Vriendelike groete,
Belinda
Jorina R - Jun 2019
Algehele gradering
Die rustige atmosfeer help mens om lekker te ontspan.
Lees meerLaaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas, baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer en neem kennis van u opmerkings en aanbevelings. Ons is bly u het u kuier by ons geniet. Vriendelike groete, Belinda.
Annalise B - Nov 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerLaaiplek Hotel se terugvoer
Beste kuiergas, baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van u opmerking van die hout gebou. Dit is onlangs aangebring vir die gebruik van die "Onder die Bome venue" wat uiteraard ook relatief nuut is. Ons vra om verskoning dat die foto nie verwyder is nie, dit was 'n oorsig van ons kant en nie bedoel om 'n wanindruk te skep nie. Dit is nou verwyder en 'n nuwe foto met die gebou sal spoedig geplaas word. Baie jammer vir die ongerief.
Vriendelike groete,
Belinda.
Leon E - Jan 2019
Algehele gradering
Foto's is bedrieglik.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste kuiergas, baie dankie vir die terugvoering. Die beskrywing van die kamers is presies soos dit is. Indien u die beskrywing sou lees, sou u kon sien dat dit nie 'n selfsorg eenheid is soos 'n chalet nie, eerder 'n kamer met 'n paar ekstra geriewe wat gewoonlik in selfsorgeenhede voorkom, bv mikrogolf, yskas en breekgoed. Die kamers se uitsig is aan die sykant van die hotel en ons stem saam dat u daaroor moes ingelig gewees het - ons neem dit op met Bestuur. Ons neem kennis van u verdere opmerkings. Vriendelike groete, Belinda.
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Danie M - Aug 2018
Algehele gradering
'n Baie lekker blyplek op die pragtigste plek geleë!
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas, baie dankie, dis lekker om sulke terugvoering te ontvang. Ons sien uit om u weer hier te ontvang. Vriendelike groete, Belinda
Wikkie C - Jan 2018
Algehele gradering
Was baie lekker.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer! Vriendelike groete, Belinda
Mike H - Des 2018
Algehele gradering
Welkom gevoel en lekker gebly.
John V - Des 2018
Algehele gradering
Warm mense en goeie diens.
Arnold A - Jan 2018
Algehele gradering
Was skepties toe ek die ligging van voor sien, maar was vriendelik verras met die gasvryheid en lekker atmosfeer.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste Arnold, baie dankie. Ons is bly u het die verblyf by ons geniet. Vriendelike groete, Belinda.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Rozanne M - Mrt 2018
Algehele gradering
Nothing to get excited about.
Lees meerLaaiplek Hotel se terugvoer
Dear guest, thank you for taking time to give us your feedback. We take note of your comments. We are so sorry you did not have a good experience with us. Kind regards, Belinda
Mercia H - Mrt 2018
Algehele gradering
Groot teleurstelling. Personeel baie vriendelik, maar hotel het groot opgradering nodig.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas, baie dankie, ons waardeer u terugvoering. Vriendelike groete, Belinda
Christelle S - Sep 2017
Algehele gradering
Was awesome! Wou net daar bly! Baie dankie.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het jul tydjie by ons geniet. Kom gerus weer!
Vriendelike groete,
Belinda
Michael N - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig.
Surene E - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig en ideaal vir die ontspanne naweek wat ek beplan het.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste Surene,
Ons waardeer die terugvoering en hoop om u gou weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Belinda
Johan V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam, sal beslis teruggaan en vriende saamneem.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Hoop om u binnekort weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete,
Belinda
Neville S - Mrt 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Daniel M - Sep 2017
Algehele gradering
Het lekker ontspan en is goed behandel.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste Niel,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van u opmerkings.
Vriendelike groete,
Belinda
Bertie V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, kamer was skoon en netjies en die personeel baie vriendelik.
Lees meerLaaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas, ons waardeer die terugvoering. Ons vra omverskoning vir die onaangename ondervinding en is baie bly die kelner kon julle toe help. Vriendelike groete, Belinda
Prof. Hennie K - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflike korttermyn verblyf.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas, baie dankie, ons waardeer u terugvoering.
Vriendelike groete,
Belinda
Frankie H - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig langs die see.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas, ai, ek is baie jammer om te hoor van die muis in die kamer! Ons vermoed dit mag dalk 'n veldmuis wees wat by die skuifdeur ingeglip het. Ons vra groot om verskoning vir die ongerief! Ons is bly julle het die res van die kuier egter geniet.
Vriendelike groete,
Belinda
Tertius B - Des 2017
Algehele gradering
Aanvaarbaar, niks om oor te roem nie.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste Tertius, baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Vriendelike groete, Belinda.
Yolandi B - Feb 2017
Algehele gradering
Was goed om die Weskus te beleef.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is jammer dat julle kos ervaring nie goed was nie. Ons sal dit ondersoek. Dis vir ons belangrik dat gaste 'n goeie kos ervaring, veral viskos, by ons moet hê.
Vriendelike groete,
Belinda
Debbie V - Feb 2017
Algehele gradering
Clean and clinical rooms, no personal service.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en kliniese kamers, geen professionele diens nie.
Kamers was skoon en daagliks gediens. Ontbyt was nie ingesluit nie en die ontbyt in die restaurant is te hoog geprys. Daar was nie plek om te sit in die kamers nie en ons is nie bewus gemaak van enige ander geriewe in die hotel nie. Ons het slegs toegang na die kamers vanaf die restaurant gehad, en ons skuifdeurslot het nie gewerk nie. Bed was gemaklik met lieflike linne en donsige handdoeke. Ons het die aand toe ons ingeklok het aandete geëet in Eigebraai. My man se steak was lieflik en goed gaargemaak. Ek het die Cordon Bleu bestel, wat aaklig was! Hulle gebruik voorafgemaakte Codon Bleu en dit was regtig nie lekker nie. Oor die algemeen nie 'n slegte hotelletjie nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Dear guest, thank you for your honest opinion of our hotel. We take note of your comments. Kind regards, Belinda
Tiela R - Des 2017
Algehele gradering
Okay.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste Tiela,
Baie dankie vir die terugvoer.
Die selfsorg kamers is laaste in die hotel aangebring en dit was ongelukkig nie moontlik om dit by 'n rivier-uitsig in te pas nie. Dit word derhalwe nie geadverteer met 'n uitsig nie. Ons vra om verskoning indien u verkeerdelik ingelig is.
Vriendelike groete,
Belinda
Riana V - Apr 2017
Algehele gradering
Mooi uitsig, raserige hotel.
Lees meerLaaiplek Hotel se terugvoer
Beste Riana,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van die geraas - ' n mens besef nie altyd dat klank so ver trek nie. Ons kamers se netheid is vir ons belangrik, daarom vra ons om verskoning dat dit nie op standaard was nie. Dankie dat u ons daarop attent gemaak het.
Vriendelike groete,
Belinda
Alwyn G - Jul 2016
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste kliënt, baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ja, die fabriekreuk kan 'n mens soms twee keer laat dink, ons is bly julle het besluit om nie om te draai nie. Wanneer die fabriek se reuk so in die dorp deurslaan, sê ons plaaslike inwoners, "Ons kla nie, want dis geld en voorspoed wat so ruik"!
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete, Belinda
Hiletje S - Mei 2016
Algehele gradering
Ongelooflik!
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste kliënt, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word baie waardeer. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang. Vriendelike groete, Belinda
Christine H - Sep 2016
Algehele gradering
Was skoon en netjies en baie privaat en diens puik.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas, baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike groete, Belinda
Ina G - Aug 2016
Algehele gradering
Goed genoeg vir oorslaap.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas, baie dankie vir die terugvoer.
Ja, die reuk van die fabriek is soms regtig nie lekker nie. Gelukkig affekteer die reuk nie die binnekant van die hotel nie. Dit gebeur oof net van tyd tot tyd. Ons plaaslike inwoners aanvaar dit maar so, want dit beteken ekonomiese welvaart vir ons gemeenskap. Vriendelike groete, Belinda
Lyon M - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste kliënt, baie dankie, dis lekker om te hoor julle het die kuier geniet. Hoop ons kan binnekort weer tot julle diens wees.
Vriendelike groete,
Belinda
Ansie P - Aug 2016
Algehele gradering
Behalwe vir die reuk, gemiddeld.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas, baie dankie vir die terugvoer. Ja, die visfabriek kan soms regtig nie lekker ruik nie. Gelukkig gebeur dit nie baie dikwels nie. Dit is ongelukkig nie iets wat ons vooruit kan bepaal nie. Vriendelike groete, Belinda
Eben K - Des 2016
Algehele gradering
Was 'n lekker wegbreek.
Laaiplek Hotel se terugvoer
Beste gas, ons waardeer die terugvoering. Ons vra groot omverskoning vir die oorloop van die rioolpyp. Dit is verseker nie 'n aangename reuk nie. Ons is baie jammer vir die ongerief. Ons hoop om u weer te sien. Vriendelike groete, Belinda
Gideon B - Feb 2014
Algehele gradering
Restful and friendly.
Hanlie V - Apr 2014
Algehele gradering
Ons het langs die Weskus getoer en net een aand oorgebly. Dis waarde vir geld.
Ian C - Sep 2013
Algehele gradering
I felt I was more at home, rather than in a hotel
Pieter G - Sep 2013
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en diens was puik.
Miemie D - Aug 2013
Algehele gradering
Ongelooflike ligging, onderskryf deur Kamer no 7 se uitsig met uitstaande diens
Lees meer- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jameson-straat, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang