Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laaiplek Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Cindi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 168

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 105 resensies vir Laaiplek Hotel
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Fiona M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona M

We had a lovely stay with family and friends and a divine Sunday buffet!

It was lovely, thanks. The staff were helpful and friendly. The Sunday buffet was absolutely amazing. We will definitely come and stay again.

Robin H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin H

Clean, comfortable and convenient.

This little hotel is neat and tidy, and is a great stopover if you're touring the West Coast. It has great views out across the river, and lots of birdlife in the garden.

Kevin Leslie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin Leslie V

What was amazing was the clean bedding every day and the breakfast which was included.

Very friendly staff with a great receptionist.

Jolene K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene K

Absolutely beautiful and relaxing. Good accommodation, good food and wonderful.

Absolutely beautiful and relaxing. Good accommodation, good food and wonderful.

Annemarie G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G

Heerlik, alles wat ons nodig gehad het, is beskikbaar.

Ons het heerlik gebly. Die hotel word tans opgeknap en kon duidelik die verskil sien. Het nogal die oorspronklike "ontbyt" gemis, maar dit waarvan ons kon kies, was lekker. Julle sien ons binnekort weer.

Andre B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Great accommodation, value for money and very peaceful on the river bank.

We stayed in the self-catering unit which was very neat and tidy. Very quiet/peaceful on the riverbank. This is the 2nd time we stayed in the Laaiplek hotel and will definitely do so again.

Liza D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza D

Sal volgende keer langer bly.

Regtig baie lekker gebly en baie behulpsaam en vriendelik. Groot ontbyt gekry en baie lekker gewees. Sal die verblyf enige tyd aanbeveel.

Annemarie G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G

Ontspannend.

Ons het heerlik gebly. Dit was so rustig met die uitsig oor die rivier. Die ontbyt is heerlik en die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons kom beslis weer.

Danie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie goed.

Kos was baie goed. Diens deur personeel was uitstekend. Na my mening, moet hulle aandag gee aan die luide kommunikasie deur personeel - deurlopend, maar veral vroegoggend, laataand en Sondag agtermiddag.

Elsia F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsia F

Baie ontspanne atmosfeer.

Heerlike mooi uitsig gehad.

Toni F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Toni F

Otherwise, apart from the above comment, our stay was fun and good.

We were disappointed with our river view rooms, which were overlooking a pub structure and had no clear view of the river. This fact should be communicated to future clients. The staff were pleasant.

Riaan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan L

Soos bo.

Baie muskiete, mure baie dun, ontbyt was koud maar verder lekker.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leon V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Lekker rustig.

Ons het lekker gebly, vriendelike personeel, en baie behulpsaam.

Markus O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Markus O

'n Baie aangename en rustige ondervinding.

Ons het 5 dae verblyf geboek en was baie tevrede met verblyf en diens. Ons het gebly in die selfsorg-eenheid, nuut uitgeverf en skoon en netjiese kamer is elke dag gediens. Ons was vriendelik ontvang en elke oggend ontbyt geëet wat ingesluit was by die prys. Die kos was uit die boonste rakke en baie lekker. Die personeel was altyd vriendelik en hulvaardig en diens was baie goed. Ons is baie tevrede en sal dit aanbeveel.

Amé B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amé B

Heerlike saamwees kuier-plek, vriendelike en aangename staff en bestuur.

Ware Weskus-vriendelikheid beleef.

Elza E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elza E

Goeie ligging.

Lekker akkommodasie met 'n mooi uitsig oor die lagoon en 'n restaurant op die terrein.

Ethienne J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ethienne J

Aangenaam.

Vriendelike diens van die personeel.

Lilburne C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lilburne C

Baie lekker kuier en pragtige "scenery".

Netheid van kamers was goed. Netheid van leefarea en eetarea (vloere) nie altyd skoon en netjies nie. Aandete was nie na wense voorberei nie.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marlene D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene D

Swak diens, lawaaierige personeel.

Met aankoms is ons geïgnoreer terwyl die personeel hulle fooitjies onder mekaar verdeel. Ek moes vra vir 'n kwitansie na betaling. Beddegoed is gevlek, kombuispersoneel gaan tekere soos spreeus tot laat in die aand, lag en gesels, hardloop rond tussen die gaste. Ons het 45 minute gewag vir ontbyt die volgende oggend.

Sakkie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sakkie V

Vuil.

Ons het nie daar geslaap nie. Voorkoms met eerste oogopslag is substandaard. Die hele plek kort aandag, alles is oud en verwaarloos. Kamer stink na rook. Die gordynhakkies is uit. Mense kyk nie na die plek nie. Nooit weer sal ons hulle oorweeg nie! Hulle wou nie die deposito terugbetaal nie. Jy kry 'n vuil gevoel van die plek as jy inloop.

Tabu V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabu V

Laaiplek Hotel is 'n lekke plek.

Vriendelik ontvang. Lekker skoon, groot kamer met 'n stoep wat uitkyk op die bergriviermond. Lekke aandete. Lekke ontbyt. Vir ons doel was dit perfek.

Cora L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L

Lekker, gemaklike plek.

Gemaklik, skoon en 'n goeie ervaring.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste Cora
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Weskus Groete
Laaiplek Hotel

Laaiplek Hotel
Ecp T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ecp T

Baie rustig en ietwat romanties met die bote.

Ons is baie hartlik en vriendelik verwelkom. Ons verblyf wat heerlik ne die ontbyt is uit die boonste rakke.

Trish M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M

Excellent customer service and perfect location.

I would like to say thank you very much to the management team at Laaiplek hotel for making my parents stay extra special for my Dad's birthday. You are amazing. They were really surprised and were extremely happy with the service they received and the neatness and cleanliness of the establishment. They will definitely recommend and definitely be back for future stays. Keep up the excellent work.

Maureen N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen N

Stil, netjies en vriendelike diens.

Sien sterre.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste Maureen
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Weskus Groete
Laaiplek Hotel

Laaiplek Hotel
Lappies L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies L

Baie goed ontvang en lekker gebly op die water en die ontbyt was 'n verrassing.

Met ons aankoms was 'n kamer met 2 enkelbeddens bespreek, ek weet nie of ek die verkeerde seleksie gemaak het nie maar ons is dadelik geskuif na 'n dubbelbedkamer, en wat 'n lekker bed was dit nie.

Elizabeth F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth F

Outentieke Weskus-ervaring.

Ons het ons kamers met 'n uitsig op die bote en werkende hawe baie geniet. Dit was heerlik om so baie voëls te sien - en selfs robbe wat in die water speel die volgende oggend. Ek droom nog steeds van die lekker seekos en tjips wat ons in die hotel se restourant geëet het.

Sanita A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanita A

Heerlik, skoon en gemaklik.

Waarde vir geld sal beslis weer gaan.

Abri V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abri V

Skoon en netjiese hotelkamer.

Het net een nag daar oorgeslaap. Ontbyt was by prys ingesluit en buite bedien. Pragtige uitsig oor monding van die Bergrivier.

Adriaan N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan N

Aangenaam.

Die personeel was baie bedagsaam en hulpvaardig.

Milton F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Milton F

Baie lekker naby water en geriewe.

Goeie ligging, naby winkels en lekker restaurante, nabygeleë visvangplekke en vriendelike inwoners.

Johan L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Heerlike ontbyt.

Was load shedding toe ek inklok en die WiFi was af.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie dat u Laaiplek Hotel gekies het vir u kuiertjie.
Ons waardeer dit so opreg dat ons kliënte vir ons terugvoering gee oor hul ervaring hier by ons.
Ons werk daardaan om ons Wi-Fi tydens Loadshedding te laat werk. Hopelik sal dit binnekort uitgeklaar word, sodat ons kliënte darem ietsie kan doen wanneer dit Loadshedding is. Ons hoop darem van harte dat u die kuiertjie hier by ons geniet het.
Ons hoop om u weer te sien in die nabye toekoms.

Laaiplek Hotel Groete

Laaiplek Hotel
Sarel T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel T

Vriendelike personeel en ontbyt was regtig goed gewees.

Sal die hotel aanbeveel. Net een probleem was dat die een helfte van die stortdeur vermis was so die water het orals gespat. Anders is Laaiplek Hotel goeie waarde vir geld.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste Sarel

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons sal definitief kyk na die stort deur. Ons hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.

Weskus Groete
Laaiplek Hotel

Laaiplek Hotel
Marius M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M

Werklike waarde vir geld. Die bestuurder Markus Bester en sy personeel is baie hulpvaardig en vriendelik. Die kamers is skoon en die ontbyt uitstekend.

Sal beslis weer besoek. Die bestuur en staf is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamers is ruim en skoon. Die hele ondervinding was aangenaam en alles het seepglad verloop. Familie-georiënteerd en hulle praat my taal.

Laaiplek Hotel se terugvoer


Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Dit was ñ groot plesier om julle te kon akkommodeer en dat jul elke oomblik hier by ons geniet het.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.


Laaiplek Hotel
Teresa J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa J

Ek en my vriendin het heerlik gekuier.

Die hotel en kamer waar ons gebly het kort aandag maar was skoon en netjies. Sou graag 'n bedlampie wou hê aangesien die waaier en lig saam gewerk het en ons nie die lig kon afskakel nie omdat die toutjies te kort was. Die ontvangs kort ook aandag soos die res van die hotel.

Laaiplek Hotel se terugvoer


Baie dankie vir u terugvoering.
Ons is so jammer vir die ongerief in verband met die bedlampies. Ons versoek altyd dat ons kliënte ons dadelik in kennis stel indien daar ñ probleempie is in die kamer sodat ons dadelik kan aksie neem. Let wel ons is tans in die proses om op te gradeer in en rondom die Hotel. So ons hoop wanneer u weer by ons kom kuier sal u dit baie aangenaam vind en dit sommer tonne meer geniet.
Ons hoop om u weer binnekort te sien.

Laaiplek Hotel
Ansie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie L

Baie basies. Ontbytkeuses kan uitgebrei word.

Baie vriendelike personeel. Die visfabriek langs die hotel is bietjie raserig en die reuk van vis hang heeltyd in die lug. As jy net slaapplek nodig het vir jou Weskusroete is dit 'n lekker oorslaapplek. Baie mooi uitsig op die hawe. Het nie die restaurant gebruik nie. Robbe speel in die hawe.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Attie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Attie M

Glad nie wat ons verwag het nie, lyk baie beter buite as binne.

Ons was so teleurgesteld in die blyplek, daar was absoluut niks fout te vind met die personeel en die kos nie, maar o weë, die slaapplek was ongelooflik teleurstellend. Ek kan nie dink dit word as 'n hotel geklassifiseer nie. Die beddegoed was van so aard dat ek nie eers op dit wou lê nie, ek het 'n handdoek oor my kussing gegooi, en die beddegoed is te klein om oor die bed te pas, dit het regtig sleg gelyk, glad nie hotel like nie. Ek sal Laaiplek "Hotel" glad nie aanbeveel nie, dit was regtig mors van geld. Ons het vir 3 kamers betaal, op die einde het hulle 'n matras in die 2de kamer vir my seun gesit, maar ons kon ongelukkig nie ons geld vir die 3de kamer terugkry nie.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Dillon O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon O

Pleasant

Peaceful and perfect for a overnight work trip.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam.

Rustig en perfek vir 'n oornag-sakereis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lee-ann H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann H

Was beslis uitgerus na 'n wegbreeknaweek!

Dit is 'n baie bekostigbare hotel, met vriendelike en behulpsame personeel. Hotel is baie netjies en loopafstand van winkels. Groot grasperk om net te sit en ontspan, wonderlike restaurant met goeie kwaliteit kos.

Ann C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann C

Was 'n baie lekker naweek!

Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Stephanus L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus L

Lekker rustig. Goeie waarde vir geld, verblyf asook etes.

Interessante ligging. Op strandmeer langs die hawe. Lekker om vissersbote te sien kom en gaan. Oulike kamers met stoepe.

Mark P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Enjoyed it.

Hope next time upgradings are done. Missed the WiFi and indoor restaurant.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Good Day
Thank you for your review.
Whenever you come and visit us again everything will be in place.
Just like the old days.
Kind Regards
Laaiplek Hotel

Laaiplek Hotel
Rykie L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie L

Heerlike wegbreek, ontspanne en rustig.

Mooi uitsig, heerlike kos, gemaklike en skoon kamer.

Karin K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Rustige en aangename verblyf.

Heerlike outydse plattelandse hotel met mooi uitsig oor die Bergrivier. Goeie waarde vir geld en lekker aandete en ontbyt.

Elmarie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D

Die kuier was lekker en ons het die omgewing baie geniet.

Netjies en skoon plek. Die stortdeur moet net reggemaak word.

Philip F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Philip F

Ligging is goed maar diens van personeel baie swak.

Die DStv werk nie en die personeel was bewus daarvan. Teëls is gebreek, verskeie plekke in die slaapkamer bedek gebreekte teëls met matjie. Uiters gevaarlik. Die diens by die Moonson Restaurant buite is uiters swak, kelners ruil en nuwe kelner bedien glad nie.

Wouter D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wouter D

Effens teleurstellend.

Die eerste oggend was daar geen koffie in ons kamer nie. Die stort was bitter moeilik om op die regte temperatuur te kry. Beide nagte was raserig, en van vroegoggend die Sondag af was daar 'n geskreeu op die perseel. Ek was voorheen by die hotel vir 'n middagete, en sal dit beslis daarvoor aanbeveel. Maar nie vir verblyf nie.

Hentie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hentie V

Not a nice stay.

The room was dirty and not serviced with no coffee, soap or towels.

Zenobia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Zenobia B

Glad nie aangenaam om daar te slaap nie.

Kamer was nie netjies nie, daar is baie geraas om mens jy kry geen rus in daar nie.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Goeie Dag, Zenobia

Baie dankie dat u by ons kom kuier het.

Ons gaan kyk altyd dat al ons kamers skoon en netjies is voordat ons, ons kliënte inboek.
Ons stel altyd voor dat kliënte tydens hul verblyf die Ontvangsdame aandiens in kennis stel oor enige ietsie wat hul pla. Ons streef altyd daarna om ons klante 'n heerlike tyd hier by Laaiplek Hotel te bied. Indien u geen rus kon kry tydens u verblyf vra ons nederig onverskoning daaroor en hoop dat wanneer jul weer kom sal ons vir u 'n heerlike kamer bespreek waar u goed sal rus.

Vriendelike Groete,
Laaiplek Hotel.




Laaiplek Hotel
Tanya U - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya U

Reg langs visfabriek, groot stank, dadelik onveilig gevoel met die uitklim uit die motor, kamer was baie basies met klonterige beddegoed. Ons het nie daar oorgeslaap nie - het ander verblyf gesoek.

Die feit dat daar niks gesê word van die sardiensfabriek langsaan nie, is baie verkeerd. Moet nie hierdie plek aanbeveel vir enigiemand nie.

Johan D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Weskus-gasvryheid op sy beste.

Dankie aan al die personeel van Laaiplek Hotel wat ons vreeslik bederf het met hulle vriendelikheid en behulpsaamheid, julle hou die Weskus se naam hoog.

Leon G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Fantasties.

Heerlik naby strand. Twee eetplekke op perseel, nie nodig om te bestuur nie.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. So bly julle het julle verblyf by ons geniet.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Blokkies L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blokkies L

Baie gemaklik, ek moes deur die dag werk en kon saans terugkeer, eet en TV kyk in die kamer.

Was ook gemaklik om vriende te nooi vir aandete, hoef nie êrens heen te ry om te gaan eet nie.

Madeleine J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine J

Gerieflik naby alles en netjiese apartment.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam met inboek. Kamer en badkamer gerieflik en netjies. Ons kon braai teen stoep wat dit nog aangenamer gemaak het met uitsig vanaf stoep op rivier. Hulle kan dalk kyk om 'n groter yskas in te sit en 'n mikrogolfoond in die apartment sal baie nice wees.

Yvonne W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Yvonne W

Staff friendly, but that's about it.

The staff were very friendly, but the pictures on the sites are very deceiving as the rooms have no view, they look into a parking lot, there is a foul odour and the stay wasn't pleasant, we left after 1 night.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Dear Yvonne,

Thank you for taking the time to give us your feedback. We really try not to be deceiving with our pictures. The self catering rooms do not have a view as you mentioned, but we also do not mention a view in the description of the rooms. You are however correct in saying that the view is basically the museum and the parking area for the residents of those rooms. We will take some pictures from a different angle to help see guests what to expect. Thank you for pointing that out. Kind regards, Belinda

Laaiplek Hotel
Michael N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N

Het niks meer nodig nie.

Die personeel het uit hul pad gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Die hele ervaring was ongelooflik. Baie dankie Markus en John.

Martin G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Awesome.

Fantastiese diens. Awesome.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste Susan, baie dankie.

Dis altyd lekker om sulke terugvoering te ontvang! Hoop om julle weer van diens te wees.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Beulah N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah N

Excellent hospitality offered by friendly staff with warm personalities.

Well done to the Eigevis Management for excellent service delivery and hospitality at the Laaiplek Hotel. The friendliness of the staff is incredible, going the extra mile to make visitors feel at home. The restaurant offers good value for money with a menu that offers a variety of west coast dishes and more at affordable prices.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende gasvryheid met vriendelike personeel met warm persoonlikhede.

Welgedaan aan die Eigevis bestuur vir uitstekende dienslewering en gasvryheid by die Laaiplek Hotel. Die vriendelikheid van die personeel is ongelooflik, gaan die ekstra myl om besoekers tuis te laat voel. Die restaurant bied goeie waarde vir geld met 'n spyskaart wat 'n verskeidenheid weskusgeregte en meer teen bekostigbare pryse bied.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Dear Beulah,
We really appreciate your great feedback, thank you so much! Hope to see you again soon.
Kind regards,
Belinda

Laaiplek Hotel
Tersius B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius B

Rustig en stil.

Vriendelike personeel.

Francois S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Klein, knus plekkie met alles wat mens nodig het.

Die mense is so vriendelik, rustig en behulpsaam. Die ervaring is verfrissend veral as mens van die stad af kom. Die kamer het alles wat mens nodig het. En mens voel uiters veilig. Sal weer die hotel besoek.

Edwin P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin P

Goeie uitsig met alle geriewe beskikbaar. Puik restaurant en goed geleë.

Baie tevrede met verblyf.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering!
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Carin L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin L

Alles goed, maar Eigebraai restaurant se kos is regtig swak.

Alles gebeur in stadige spoed maar dit was lekker. Die restaurant kan regtig hul kos gehalte verbeter. Grilled vis was erg droog en niemand weet wat grilled calamari is. Grilled kom nog steeds met 'n deeg in olie gebraai.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Goeie dag! Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van u kommentaar rakende die restaurant. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Mornay R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mornay R

Rustig en stil.

Die Hotel is al oud maar die opgradering wat gedoen is en aan die gang is, is baie netjies, ons kamer was nuut en die beddens en linne was skoon vars en rêrig lekker gewees. Ons het aandete daar geniet, die kos was keurig voorberei en baie bekostigbaar, lekker gesellig met 'n uitsig oor die hawe waar die vissers bote inkom. Ons sal weer soontoe gaan.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas, baie dankie, dit is lekker om sulke positiewe terugvoering te kry. Ons is bly julle het die kuier geniet.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Jorina R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina R

Die rustige atmosfeer help mens om lekker te ontspan.

Rustige atmosfeer. Kamer is skoon en netjies. Daar was 'n brandmerk op die mat, wat ons gerapporteer het, maar die bestuur was reeds besig om daaraan aandag te gee. Die skuifdeure van die badkamer en na buite het moeilik oop en toe gemaak en ghries-vingermerke was op die badkamer-skuifdeur. Personeel kan dalk meer oplettend wees wanneer hulle skoonmaak. Dieselfde met die skoonmaak van die stoepie voor die kamer. Tydens ons verblyf daar was dit nooit gevee nie en spinnerakke het aan die tafel en bankies gesit. Kos is voortreflik, maar meer aandag aan opleiding van restaurantpersoneel kan gegee word ten opsigte van voorkomsversorging en aanbieding. Klein goedjies, soos goeie naelversorging, eenvormige uniforms, oopmaak van wynbottels wanneer dit op die tafel neergesit word, kan 'n beter indruk laat. Desnieteenstaande, was die personeel deurgans vriendelik en flink. Die klein jakkalsies sal ons nie weerhou om weer daarheen te gaan nie, maar kan dalk vir 'n meer gesofistikeerde gas pla. Die wegbreek was nodig en goed.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas, baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer en neem kennis van u opmerkings en aanbevelings. Ons is bly u het u kuier by ons geniet. Vriendelike groete, Belinda.

Laaiplek Hotel
Annalise B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annalise B

Teleurgesteld.

Foto's was misleidend, want daar is 'n hout gebou wat nou die view bederf. Die braai was ook nie daar nie, wat ek vooraf gereël het reeds by ons kamer moet wees wanneer ons inboek. Hul het ons wel akkommodeer om 'n uur vroeër in te boek, aangesien ons van ver gereis het tot daar. Mooi, ruim Weskus-gevoel-kamer, wat heerlik koel was teen die water in die hittige dag. Ek voel nie dit is regverdig om die volle tarief te vra met die gebruik van 'n foto wat 'n wanindruk skep nie.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste kuiergas, baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van u opmerking van die hout gebou. Dit is onlangs aangebring vir die gebruik van die "Onder die Bome venue" wat uiteraard ook relatief nuut is. Ons vra om verskoning dat die foto nie verwyder is nie, dit was 'n oorsig van ons kant en nie bedoel om 'n wanindruk te skep nie. Dit is nou verwyder en 'n nuwe foto met die gebou sal spoedig geplaas word. Baie jammer vir die ongerief.
Vriendelike groete,
Belinda.

Laaiplek Hotel
Leon E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Leon E

Foto's is bedrieglik.

Kamers is aan die agterkant met uitsig oor wasgoed draad. Die kamers is nie werklik selfsorg, eerder 'n kamer met braaigeriewe. Alhoewel die beddegoed skoon en gerieflik was, is die res van die geriewe baie beperk en die stoep vuil en het 'n nare reuk.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste kuiergas, baie dankie vir die terugvoering. Die beskrywing van die kamers is presies soos dit is. Indien u die beskrywing sou lees, sou u kon sien dat dit nie 'n selfsorg eenheid is soos 'n chalet nie, eerder 'n kamer met 'n paar ekstra geriewe wat gewoonlik in selfsorgeenhede voorkom, bv mikrogolf, yskas en breekgoed. Die kamers se uitsig is aan die sykant van die hotel en ons stem saam dat u daaroor moes ingelig gewees het - ons neem dit op met Bestuur. Ons neem kennis van u verdere opmerkings. Vriendelike groete, Belinda.

Laaiplek Hotel
Johan V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekend.

Waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.

Danie M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

'n Baie lekker blyplek op die pragtigste plek geleë!

Ons het 5 dae lank daar gebly en kon nog baie langer bly! Die kos is tops. Die bediening is buitengewoon goed. Die uitsig oor die lagoon baie mooi. Die belangrikste is egter die voëllewe en veral die duisende en duisende Weskus Kormorante wat daagliks in hulle getalle see toe vlieg en saans weer terugkom.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas, baie dankie, dis lekker om sulke terugvoering te ontvang. Ons sien uit om u weer hier te ontvang. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Wikkie C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wikkie C

Was baie lekker.

Dit was baie lekker en ligging is ideaal en die restaurant se kos is uitstekend.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer! Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Mike H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike H

Welkom gevoel en lekker gebly.

Ruim, skoon en goeie diens. Onvoldoende privaatheid, mense wat by jou kamer verbystap kyk in jou kamer. Te warm om alles toegetrek te hou. Restaurant area was toe toe die kennisgewing die Sondag aangedui het dat hulle nog oop sou wees, kon gaste gewaarsku het.

John V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John V

Warm mense en goeie diens.

Die kuier was uitstekend gewees. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik en die restaurant se pryse baie billik. Sal verseker weer daar kuier.

Arnold A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold A

Was skepties toe ek die ligging van voor sien, maar was vriendelik verras met die gasvryheid en lekker atmosfeer.

'n Paar goed wat my trek as "toeris" is vriendelike diens, skoon verblyf, lekker kos, veilige parkering en 'n lekker bed om in te slaap. Ek het dit alles hier gekry en kan enige tyd hierdie verblyf aanbeveel vir ander. Dankie aan die Laaiplek Hotel-span.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste Arnold, baie dankie. Ons is bly u het die verblyf by ons geniet. Vriendelike groete, Belinda.

Laaiplek Hotel
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Rozanne M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Rozanne M

Nothing to get excited about.

When we first checked in we were given a small, outdated room with two single beds. We then requested a better room with a double bed for my husband and I. It was much better than the first room. The hotel is very noisy, the cleaning staff woke us up very early in the morning going up and down the passages making a noise. You can hear everything going on around you. Lastly the hotel's restaurant is just teriible. We were a group of 10 that went to eat breakfast. No exaggeration, we waited well over an hour for our food. And they served it plate for plate. The last person received her food 30 minutes after the first plate was served. Thus all the food was mostly cold by then. All 10 people complained that they're food was tasteless and extremely oily. Definitely not worth R70 for breakfast! Sorry but this place will not see us again.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Dear guest, thank you for taking time to give us your feedback. We take note of your comments. We are so sorry you did not have a good experience with us. Kind regards, Belinda

Laaiplek Hotel
Mercia H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mercia H

Groot teleurstelling. Personeel baie vriendelik, maar hotel het groot opgradering nodig.

Laaiplek Hotel was uiters teleurstellend.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas, baie dankie, ons waardeer u terugvoering. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Christelle S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Was awesome! Wou net daar bly! Baie dankie.

Uitsig is fantasties! Diens onverbeterlik en dit was net 'n ongelooflike rustige atmosfeer!

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly julle het jul tydjie by ons geniet. Kom gerus weer!
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Michael N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N

Rustig.

Rustig, met heerlike kos. 10/10.

Surene E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Surene E

Dit was heerlik rustig en ideaal vir die ontspanne naweek wat ek beplan het.

Ek het egter 'n couch gemis. Mens kan nie altyd buite sit nie en ook nie lus om op bed te sit heeltyd nie. Ek weet spasie is min, ek sal beslis kampstoele saamneem wanneer ek weer gaan.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste Surene,

Ons waardeer die terugvoering en hoop om u gou weer te ontvang.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Johan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie aangenaam, sal beslis teruggaan en vriende saamneem.

Sien sterre.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Hoop om u binnekort weer by ons te verwelkom.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Neville S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville S

Gemaklik.

Mooi omgewing en vriendelike mense.

Daniel M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel M

Het lekker ontspan en is goed behandel.

Baie mooi en rustig. Seekos in restaurant is egter duur en nie baie vars nie. Daar is ruimte vir verbetering.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste Niel,

Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van u opmerkings.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Bertie V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bertie V

Baie lekker gebly, kamer was skoon en netjies en die personeel baie vriendelik.

Ons het baie lekker gebly, ligging van hotel puik, kos wat ons geëet het, was ook baie lekker en die personeel is vriendelik. Daar is wel 2 dinge waaroor ons ongelukkig was. Daar was geen sjampoo in die kamer nie, maar dit is nou nie die einde van die wêreld nie. Ons het uitgery en toe ons laatmiddag (18:00) by die hotel kom en iets wou eet, word ons meegedeel die kombuis is reeds toe. Betuur het blykbaar besluit die kombuis kan 15:00 toemaak. Met ons aankoms was ons meegedeel die kombuis maak elke aand om 21:00 toe so ons het dit nie verwag nie. Mens sou verwag dat as die bestuur sulke besluite neem hul ten minste net al hul inwonende kliënte in kennis sal stel sodat hul ander reëling kan tref alhoewel ek nie dink enige hotel behoort so iets te doen nie. Dis onaanvaarbaar. Die kelner wat ons bedien het was baie gaaf en het toe op 'n manier dit reggekry om dit wat ons wou bestel te laat voorberei wat toe darem weer 'n pluspunt was. Afgesien van dié onaangename ondervinding het ons baie lekker gekuier.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas, ons waardeer die terugvoering. Ons vra omverskoning vir die onaangename ondervinding en is baie bly die kelner kon julle toe help. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Prof. Hennie K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Prof. Hennie K

Gerieflike korttermyn verblyf.

Aanvaarbare verblyf. Diens in restaurant nie na wense nie en pryse ietwat aan die stywe kant.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas, baie dankie, ons waardeer u terugvoering.
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Frankie H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Frankie H

Dit was baie lekker en rustig langs die see.

Dit was baie lekker, net Vrydagaand kon my vrou nie slaap nie, want daar was 'n muis in die kamer, en ek kon hom nie vang nie. Ek wil nie die bure ontstel het nie, want dit was al half 11 die aand. Verder was dit lekker.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas, ai, ek is baie jammer om te hoor van die muis in die kamer! Ons vermoed dit mag dalk 'n veldmuis wees wat by die skuifdeur ingeglip het. Ons vra groot om verskoning vir die ongerief! Ons is bly julle het die res van die kuier egter geniet.
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Tertius B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tertius B

Aanvaarbaar, niks om oor te roem nie.

Kamers is skoon en aanvaarbaar. Ontvangs was nie die beste nie, lyk meer of ons haar gepla het. Diens in restaurant was nie veel beter nie, maar die kos was uitstekend.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste Tertius, baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Vriendelike groete, Belinda.

Laaiplek Hotel
Yolandi B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi B

Was goed om die Weskus te beleef.

Mooi ligging langs hawe om vissersbote te sien inkom. Het uitgesien na goeie vis/kos, maar teleurgesteld, oninteressant voorgesit, nie smaaklik. Goeie bestuur duidelik afwesig.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is jammer dat julle kos ervaring nie goed was nie. Ons sal dit ondersoek. Dis vir ons belangrik dat gaste 'n goeie kos ervaring, veral viskos, by ons moet hê.
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Debbie V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie V

Clean and clinical rooms, no personal service.

Rooms were clean and serviced daily. Breakfast not included and the breakfast on offer at the restaurant is very overpriced. There was no place to sit in the rooms and we were not made aware of any other facilities in the hotel. We were only able to access the rooms from the restaurant and our sliding door lock was not working. Bed was comfortable with lovely linen and lovely fluffy towels. We had supper at Eigebraai the day we arrived, my husband's steak was lovely and well cooked. I ordered the Cordon Bleu, which was awful! They use a frozen pre-made Cordon Bleu and it was really not nice at all. Overall not a bad little hotel.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon en kliniese kamers, geen professionele diens nie.

Kamers was skoon en daagliks gediens. Ontbyt was nie ingesluit nie en die ontbyt in die restaurant is te hoog geprys. Daar was nie plek om te sit in die kamers nie en ons is nie bewus gemaak van enige ander geriewe in die hotel nie. Ons het slegs toegang na die kamers vanaf die restaurant gehad, en ons skuifdeurslot het nie gewerk nie. Bed was gemaklik met lieflike linne en donsige handdoeke. Ons het die aand toe ons ingeklok het aandete geëet in Eigebraai. My man se steak was lieflik en goed gaargemaak. Ek het die Cordon Bleu bestel, wat aaklig was! Hulle gebruik voorafgemaakte Codon Bleu en dit was regtig nie lekker nie. Oor die algemeen nie 'n slegte hotelletjie nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Dear guest, thank you for your honest opinion of our hotel. We take note of your comments. Kind regards, Belinda

Laaiplek Hotel
Tiela R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tiela R

Okay.

Linne, ens. mooi skoon. Net jammer die selfsorg-eenhede is agter die hotel ingedruk! Geen uitsig hoegenaamd nie!

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste Tiela,

Baie dankie vir die terugvoer.

Die selfsorg kamers is laaste in die hotel aangebring en dit was ongelukkig nie moontlik om dit by 'n rivier-uitsig in te pas nie. Dit word derhalwe nie geadverteer met 'n uitsig nie. Ons vra om verskoning indien u verkeerdelik ingelig is.

Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Riana V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Riana V

Mooi uitsig, raserige hotel.

Daar is net 'n paar kamers en dit is gelëe baie naby aan die restaurant wat al net voor 8 in die oggend oopmaak. Die personeel raas jou wakker met geselsies en die kombuis klingel met eetgerei. Ek het opgestaan en die restaurant deur gaan toemaak, maar die geraas het nog steeds deur gekom. Die hotel het definitief 'n opgradering nodig. Geen yskas in die kamers nie. Kamers nie skoon nie. Deur van toilet vuil gevat en stof agter die deur wat glad nie in die 3 aande wat ons daar was skoon gevee is nie.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste Riana,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons neem kennis van die geraas - ' n mens besef nie altyd dat klank so ver trek nie. Ons kamers se netheid is vir ons belangrik, daarom vra ons om verskoning dat dit nie op standaard was nie. Dankie dat u ons daarop attent gemaak het.
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Alwyn G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn G

Ons was aangenaam verras.

Laaiplek Hotel het ons verwagtinge heeltemal oortref. Met ons aankoms het die fabriekreuk ons amper laat omdraai, maar gelukkig het ons nie. Die hotel en kamer was pragtig. Die diens was vriendelik en die kos was heerlik en daar was geen onaangename reuk binne. Ons het die kom en gaan van die bote baie geniet.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste kliënt, baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ja, die fabriekreuk kan 'n mens soms twee keer laat dink, ons is bly julle het besluit om nie om te draai nie. Wanneer die fabriek se reuk so in die dorp deurslaan, sê ons plaaslike inwoners, "Ons kla nie, want dis geld en voorspoed wat so ruik"!
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Hiletje S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hiletje S

Ongelooflik!

Ons is mal oor die hotel en bly gereeld daar. Kry nie genoeg van die gasvryheid nie. Sureen is definitief een van die beste kelnerinne wat ons al ooit teëgekom het. Dankie Laaiplek Hotel, ons sien julle binnekort.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste kliënt, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit word baie waardeer. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Christine H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine H

Was skoon en netjies en baie privaat en diens puik.

Het heerlik daar gebly. Privaat en netjies. Kamer was elke dag skoongemaak. Kos in restaurant was heerlik.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas, baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Ina G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina G

Goed genoeg vir oorslaap.

Die stink reuk buite die hotel het my so bietjie afgesit.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas, baie dankie vir die terugvoer.

Ja, die reuk van die fabriek is soms regtig nie lekker nie. Gelukkig affekteer die reuk nie die binnekant van die hotel nie. Dit gebeur oof net van tyd tot tyd. Ons plaaslike inwoners aanvaar dit maar so, want dit beteken ekonomiese welvaart vir ons gemeenskap. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Lyon M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyon M

Heerlike atmosfeer.

Het heerlik gekuier. Sal beslis weer daar boek.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste kliënt, baie dankie, dis lekker om te hoor julle het die kuier geniet. Hoop ons kan binnekort weer tot julle diens wees.
Vriendelike groete,
Belinda

Laaiplek Hotel
Ansie P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie P

Behalwe vir die reuk, gemiddeld.

Die reuk buite die hotel was baie onaangenaam a.g.v die visfabriek langs die hotel.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas, baie dankie vir die terugvoer. Ja, die visfabriek kan soms regtig nie lekker ruik nie. Gelukkig gebeur dit nie baie dikwels nie. Dit is ongelukkig nie iets wat ons vooruit kan bepaal nie. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Eben K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eben K

Was 'n lekker wegbreek.

Die rioolpyp is by die kamers en dit het begin oorloop voordat die trok dit kon leegmaak. Dit was nie 'n baie aangename reuk nie. Afgesien van dit kon ons nie kla van die kamer nie.

Laaiplek Hotel se terugvoer

Beste gas, ons waardeer die terugvoering. Ons vra groot omverskoning vir die oorloop van die rioolpyp. Dit is verseker nie 'n aangename reuk nie. Ons is baie jammer vir die ongerief. Ons hoop om u weer te sien. Vriendelike groete, Belinda

Laaiplek Hotel
Gideon B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon B

Restful and friendly.

Laaiplek Hotel has friendly staff. We enjoyed staying in room 4, and will take it again.

Hanlie V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V

Ons het langs die Weskus getoer en net een aand oorgebly. Dis waarde vir geld.

Vriendelike personeel en goeie diens!

Ian C - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C

I felt I was more at home, rather than in a hotel

Did not know there were such unique places to stay at. Definitely not a city hotel, as you will be treated like more than just an acquaintance. Enjoyed my stay there and would recommend it to anyone traveling in that direction.

Pieter G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Verblyf was aangenaam en diens was puik.

Ek sal beslis die Laaiplek Hotel aanbeveel.

Miemie D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Miemie D

Ongelooflike ligging, onderskryf deur Kamer no 7 se uitsig met uitstaande diens

Weereens,die ligging en uiters goeie diens is besonders. Ongelukkig was ons met aankoms by ontvangs blootgestel aan 'n hoogs beskonke persoon wat heen-en weer uit die aanliggende kroeg gestrompel het - die ontvangsdame het wel mooi om verskoning gevra & komplimentere koffie aangebied. Dis wel 2 ster, maar bv. geen koffie die volgende oggend beskikbaar op koffie skinkbord in kamer - die restaurant het toe wel koffie beskikbaar gestel. Daar kort ook aandag aan onderhoud in die kamer, die seep in stort was ou gebruikte seep, skoonmaak kan verbeter, ens. Maar ons sal graag weer wil gaan!!

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson-straat, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61dd2ec5e7b428b8762bc3868f261e427ae84b8402e4e528ad9eeb0bfaa296970a762b03a1d6c50861e2b35ca8b404132689?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 105 5 1 4 Jameson Street Laaiplek 7370 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.771317437954 18.151366710663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang