Laaiplek Hotel
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jameson-straat, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap
- Vanaf R760 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Laaiplek Hotel is in die hawe-area aan die oewer van die Bergrivier geleë en bied 'n rustige, maar fassinerende uitsig, met 'n ryk voëllewe en visvangbote wat kom en gaan.
Verblyf is in die Standard Twin room, Riverview Twin room en Semi Self-catering Cottage beskikbaar. Al die kamers het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit 'n braai-area en konferensiegeriewe in.
Gaste kan aan aktiwiteite soos visvang, fietsry, wildritte en voëlkyk deelneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Cindi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 188
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Jameson-straat, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap
- Gaste dink Laaiplek Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jameson-straat, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: