Laanhof
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid is op die onderste verdieping. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n mikrogolf, konveksie-oond, tweeplaatstoof en 'n yskas-vrieskas toegerus. Linne word voorsien. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar en daar is ook braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die Victoriaanse eenheid kan as 'n geheel teen afslag bespreek word.
'n Skoonmaakdiens is op versoek tussen Maandae en Vrydae, behalwe op openbare vakansiedae, beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Laanhof 2 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n oopplan-uitleg en 'n volledige kombuis. Dit is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Alle linne, duvets en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, konveksie-oond, 'n tweeplaatstoof en 'n yskas-vrieskas. Al die nodige eetgerei en kombuisware word voorsien. Daar is 'n groot platskerm-TV met gratis DStv en lugversorging. Die sitarea het 'n rusbank met sitplek vir 3 gaste, 'n klein etenstafel met sitplek vir 2 gaste en werkstasie met WiFi, 'n datapunt en kragpunte. Daar is ook 'n alarmstelsel en veiligheidsdeure wat voor die skuifdeure inskuif. Die eenheid het 'n balkon met 'n ingeboude braai. Gaste kan agter die sekuriteitshek parkeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die Victoriaanse eenheid kan as 'n geheel teen afslag bespreek word.
'n Skoonmaakdiens is op versoek tussen Maandae en Vrydae, behalwe op openbare vakansiedae, beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Laanhof 4 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat ten volle toegerus is. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die beddegoed word voorsien en elke derde dag omgeruil. Die ateljee se kombuis is met 'n mikrogolf, konveksie-oond, yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en 'n skottelgoedwasser toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in. Daar is veilige parkeerplek agter 'n hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die Victoriaanse eenheid kan as 'n geheel teen afslag bespreek word.
'n Skoonmaakdiens is op versoek tussen Maandae en Vrydae, behalwe op openbare vakansiedae, beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die standaardkamer het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Daar is gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in die kamer. Gaste wat in die hoofhuis bly het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea, en braaigeriewe.

Dié groot kamer het 'n groot badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook DStv en gratis WiFi. Gaste wat in die hoofhuis bly het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea, en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die Victoriaanse eenheid kan as 'n geheel teen afslag bespreek word.
'n Skoonmaakdiens is op versoek tussen Maandae en Vrydae, behalwe op openbare vakansiedae, beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Laanhof 3 is 'n selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers en 'n oopplan-uitleg. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is en suite. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met die badkamer wat oorkant die kamer geleë is. Albei slaapkamers het 'n werkspasie met WiFi, datapunte en kragpunte. Beide badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne, duvets en handdoeke word voorsien. Beide slaapkamer en die sitarea het lugversorging. Dit is ten volle gemeubileer en het 'n volledige kombuis met 'n mikrogolfoond, konveksie-oond, 'n vierplaatstoof, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Al die nodige eetgerei en breekware word voorsien. Daar is 'n ingeboude braai buite op die privaat balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die Victoriaanse eenheid kan as 'n geheel teen afslag bespreek word.
'n Skoonmaakdiens is op versoek tussen Maandae en Vrydae, behalwe op openbare vakansiedae, beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Laan 26, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang