Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laanhof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Surette K
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Great position close to town. Lovely room. Perfect position close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Skoon, netjies, ruim, perfekte ligging, loop afstand tot restaurante ens., veilig. Pragtige en skoon gastehuis met alle nodige geriewe en natuurskoon met die mooiste uitsig op die berge naby Eersterivier. Kan maar net hoop dat hulle vir my 'n ou plekkie sal oophê met my volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius B
1 nag
5.0
Jul 2023

Uitstekende waarde! Baie goeie kommunikasie met vriendelike ontvangs (baie dankie Anke)! Die eenheid is toegerus met hoë kwaliteit toerusting in 'n rustige en veilige omgewing! Uitstekende voorsiening is gemaak vir "load shedding" met al die ligte, TV en WiFi wat werk. Voorwaar uitstekende waarde vir geld! Ek sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Laanhof
Baie dankie vir jou mooi resensie Cornelius. Dit was n absoluut plesier om jou by Laanhof te kon huisves. Ons hoop om jou gou weer te akkommodeer. Groete Anke

Johan Gi O
1 nag
4.8
Jan 2024

Uitstekende fasiliteite in 'n rustige en mooi omgewing. Luukse eenheid met 'n baie goed deurdagde uitleg en fasiliteite van hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Uitstekende verblyf en uitsonderlike personeel. Baie gasvrye bestuur. Huis is volledig toegerus met alles wat mens nodig kan hê vir verblyf. Wens ek was daar vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralie Johanna B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Naby universiteit, veilig, modern en baie goed toegerus. Ons was nie vooraf bewus dat daar braaiplek was nie. Ons het dit egter goed benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridget L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Perfect location close to Stellenbosch University. The unit was perfect - great size, lovely furnishings, well-equipped kitchen with a little gas stove for load shedding. Oven is also a microwave - wow. Amazing shower - loved the bathroom. Secure parking behind a gate. Loved my stay, will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Laanhof
Staying at Laanhof is so convenient - you can walk wherever you want to go - town, mountain, university and even the Endler Hall at night. Hope to see you again soon.

Ingrid P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Heerlik gebly en baie goed geleë naby Maties koshuise en eetplekke. Perfekte blyplek om by studente-kinders te kuier, of om Stellenbosch en omgewing te verken. Selfsorg-kombuis goed toegerus, lekker kuier-stoep, stil straat en baie veilig, ook veilige parkering. Sal Laanhof beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Laanhof
Baie dankie Ingrid vir jou mooi resensie. Dit was n plesier om jou as ons gas by Laanhof te huisves.

Jo-ann V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Luuks en lekker. Nie net is die ligging ideaal vir Stellenbosch nie, die plekkie is baie gerieflik ingerig en word elke dag gediens. Verder werk die ligte, wifi en tv tydens beurtkrag wat baie waardeer is. Ek sal verseker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Laanhof
Baie dankie vir jou resensie Jo-ann. Ons is so bly om te hoor dat jy jou tydjie hier by Laanhof geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Estelle V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Goeie waarde vir geld. Kamer is uitstekend toegerus en ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jack
Laanhof
Ons is bly dat julle julle verblyf in Laanhof geniet het - dit is aangenaam om naby aan die toeriste deel van Stellenbosch tuis te gaan, en ook naby genoeg aan Coetzenburg om lekker in die berg te gaan draf.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 323
R2 323 R1 858
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 323
R2 323 R1 858
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Laan 26, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f8fed743e2f7f754319506ef1259c6f4825bac8741d33b6576bd31e605c222668731e0072f7da2333e8b21bb0d42dbf45fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 323 nouVanaf R1 858 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 26 Die Laan Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.938297397911 18.867881187766

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang