Laaste Gift
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Abigail W - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Stephen P - Mei 2023
Algehele gradering
So comfortable, beautiful house. Lovely holiday.
John J - Nov 2023
Algehele gradering
Gerieflik, goeie fasiliteite.
Bradley B - Okt 2023
Algehele gradering
Best getaway for the whole family.
Tamsin O - Apr 2022
Algehele gradering
Relaxed family friendly home in a beautiful location.
Rone G - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese huis vir groot gesinsvakansie!
Peter B - Jun 2021
Algehele gradering
Picturesque, safe, well-equipped.
Robin A - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing!
Roger C - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, dat my ma en pa nie wil huis toe gegaan het nie.
Maryanne B - Jan 2021
Algehele gradering
Laaste Gift was one of the most amazing experience for my family.
Marijke V - Apr 2021
Algehele gradering
Luister na die see.
Yolande G - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Karen P - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Laaste Gift se terugvoer
Ons waardeer die terugvoer. Ons het aandag gegee aan die vriesgeriewe, wat nou voldoende sal wees. Die vleiland-effek naby die braaiplek is waarskynlik die gevolg van die loop van die rivier wat van owerheidskant verander is. Gaan kyk gerus na die afkeermuur in die rivier oorkant die Harold Porter-natuurtuin. Ons kyk na moontlike oplossings om julle volgende kuier 'n nog beter ervaring te maak.
Nadine P - Aug 2021
Algehele gradering
What a treasure of a place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wat 'n juweel van 'n plek!
Ek weet sommer baie familie-herinneringe is al gemaak in hierdie huis. Ongelukkig het ons slegte weer gehad, maar die uitsigkamer het gesorg vir 'n ontspanne naweek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Erica T - Okt 2021
Algehele gradering
Was baie ongelukkig oor die netheid van die plek.
Laaste Gift se terugvoer
Beste Erica, dankie vir jou terugvoering. Ons vra om verskoning dat die huis nie na julle sin was tydens julle naweekverblyf nie. Ons het ons skoonmaak-prosedure hersien sodat dit nie weer in die toekoms gebeur nie. Groete, Jackie Brink
Elsa K - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike ruim en gerieflike huis met pragtige uitsig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Marine-rylaan 2716, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang