Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Renee G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee G

Baviaanskloof is asemrowend.

Pragtige kampplek in die natuur.

Dewald J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald J

Baie lekker kamp met 'n swemgat om in af te koel.

Baie lekker gekamp by Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping. Die ideale oornagpunt as jy van Willowmore se kant af reis. Begin jou volgende dag vroeg as jy deur die reservaat wil reis. Dit kan nogal uitdagend raak en tydrowend.

Andrew F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F

Super.

Clean grassed campsite.

Zibi F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zibi F

To experience wild camping then this is the place. Intimate and cosy.

Fantastic rustic camp.

Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping se terugvoer

Good day Zibi

Thank you for the positive feedback.

Best regards
Laaste Kamp

Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping
Timothy D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy D

Remote and beautiful.

This was quite remote, which made the stay truly unique. Would definitely go again, but I'd make sure I'm better prepared.

Tegan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tegan P

Quiet and tranquil.

Thoroughly enjoyable, thank you.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Yvette J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette J

Ongelooflike rustige plek as jy wil ontspan en afskakel!

Wonderlike kampplek om in die natuur deur te bring. Glad nie 'n slegte pad om te ry van Willowmore af nie! Slegs 1 km vanaf die reservaat se hek. Rustig en stil, heerlike sementswembadjie om in af te koel! Netjiese badkamergeriewe! Geen elektrisiteit of selfoonontvangs nie, net wat mens nodig het om te ontspan!

Pieter E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter E

Baie lekker en rustig gewees.

Was alles in orde en ablusies lekker naby en kampplek is netjies. Ons was die enigste mense in die kamp, so dit was baie lekker en rustig gewees. Het wel nie eintlik warm water gekry nie a.g.v. bewolkte weer die hele tyd.

Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof Natuurreservaat, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0d4512e163f76a4776442fcd334465f47694e60ccde62083b563384224178cee378b661282af1669c99cca659e8dac56e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Baviaanskloof Nature Reserve Baviaanskloof 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.599761155988 24.190340864292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang