Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Renee G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baviaanskloof is asemrowend. Pragtige kampplek in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie lekker kamp met 'n swemgat om in af te koel. Baie lekker gekamp by Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping. Die ideale oornagpunt as jy van Willowmore se kant af reis. Begin jou volgende dag vroeg as jy deur die reservaat wil reis. Dit kan nogal uitdagend raak en tydrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Super. Clean grassed campsite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zibi F
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

To experience wild camping then this is the place. Intimate and cosy. Fantastic rustic camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping
Good day Zibi Thank you for the positive feedback. Best regards Laaste Kamp

Timothy D
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Remote and beautiful. This was quite remote, which made the stay truly unique. Would definitely go again, but I'd make sure I'm better prepared.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tegan P
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Quiet and tranquil. Thoroughly enjoyable, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jul 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Yvette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ongelooflike rustige plek as jy wil ontspan en afskakel! Wonderlike kampplek om in die natuur deur te bring. Glad nie 'n slegte pad om te ry van Willowmore af nie! Slegs 1 km vanaf die reservaat se hek. Rustig en stil, heerlike sementswembadjie om in af te koel! Netjiese badkamergeriewe! Geen elektrisiteit of selfoonontvangs nie, net wat mens nodig het om te ontspan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2022

Baie lekker en rustig gewees. Was alles in orde en ablusies lekker naby en kampplek is netjies. Ons was die enigste mense in die kamp, so dit was baie lekker en rustig gewees. Het wel nie eintlik warm water gekry nie a.g.v. bewolkte weer die hele tyd.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof Natuurreservaat, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0d4512e163f76a4776442fcd334465f47694e60ccde62083b563384224178cee378b661282af1669c99cca659e8dac56e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Baviaanskloof Nature Reserve Baviaanskloof 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.599761155988 24.190340864292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang