Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof Natuurreservaat, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
  • Vanaf R250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping bied boskampeerplekke 1 km vanaf die Wes-hek van die Baviaanskloof Natuurreservaat, een van Suid-Afrika se wêrelderfenisgebiede in die Oos-Kaap.

Hierdie is die laaste kamp voor gaste die Kloof vanaf Uniondale of Willowmore binnegaan en bied ongeveer 97 km se skilderagtige grondpaaie.

Verblyf by Laaste Kamp bestaan uit kampeerplekke wat in 'n omgewingsensitiewe, ru en geïsoleerde gebied van die Baviaanskloof-wildernis geleë is. Die kampeerplekke is by die laaste stop op die grens van die westelike heining van die reservaat geleë en ideaal om die laaste 100 km van die reservaat te verken.

Die kampterrein het sonkragstorte wat ideaal is vir middagstorte wanneer die son skyn. Daar is ook speoltoilette en wasbakke.

Gaste het toegang tot aangewese braai-areas, 'n plonspoel en 'n klip-vuurput. Daar is groen gras by die skadubedekte areas.

Die kampeerplekke is ideaal vir oornagverblyf of 'n basis vanwaar gaste die laaste 100 km van die reservaat kan verken. Die hek van die park is ongeveer 1 km weg.

Daar is geen krag, selfsoonsein (net soms MTN) of WiFi nie. Warm water is slegs op warm dae beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Renee G
Saam met lewensmaat
5.0
Baviaanskloof is asemrowend. Pragtige kampplek in die natuur.
Jul 2024
Dewald J
Saam met vriende
5.0
Baie lekker kamp met 'n swemgat om in af te koel. Baie lekker gekamp by Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping. Die ideale oornagpunt as jy van Willow...
Sien meer
Des 2023
Andrew F
Saam met lewensmaat
4.8
Super. Clean grassed campsite.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Timothy D
Saam met vriende
4.8
Remote and beautiful. This was quite remote, which made the stay truly unique. Would definitely go again, but I'd make sure I'm better ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Tegan P
4.8
Quiet and tranquil. Thoroughly enjoyable, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Baviaanskloof Natuurreservaat, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
  • Gaste dink Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof Natuurreservaat, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0d4512e163f76a4776442fcd334465f47694e60ccde62083b563384224178cee378b661282af1669c99cca659e8dac56e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Baviaanskloof Nature Reserve Baviaanskloof 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.599761155988 24.190340864292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang