Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laasteskof

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Marilyn O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlike gasvryheid in die Karoo. Laasteskof is 'n lieflike, knus groot huis vol antiques, maar met alles wat mens benodig. Ons het dit terdeë geniet in die stemmige dorpie Prins Albert.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mona
Laasteskof
Dankie Marilyn. Dit was lekker om julle by Laasteskof as gaste te kon verwelkom!

Louise D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lieflike sonsondergange, kuierstoepe en alles wat jy nodig het, maak Laasteskof. Laasteskof is punt aan einde van sin - lekka gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mona
Laasteskof
Dankie, Louise. Ek is bly julle het lekker gebly by Laasteskof.

Elma Q
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

A beautiful weekend was ruined by the owner's attitude. Beautiful house and location. Not really pet friendly due to the livestock on the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mona
Laasteskof
Hi Elma, Dankie vir jou terugvoer oor Laasteskof. Jammer jy het 'n sleg ervaring gehad wat betref die diere op ons plaas in die middel van die dorp, maar ongelukkig loop plaasdiere vrylik op die terrein en ons verwag maar van gaste om eie diskresie te gebruik as hulle met hulle honde op die plasie stap, nie alle honde is gewoond aan hoenders en kalkoene nie. Dit was vir my nog steeds 'n plesier om julle by Laasteskof te gehad het. Groete, Mona

Delanie M
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Salig, ontspanne. Heerlike, netjiese verblyf. Daar was heerlike warm beddegoed en oorgenoeg hout vir die kaggel en braai. Die rustigheid van plaas, maar loopafstand van die hoofstraat is 'n bonus. Ons kom vir seker weer ons batterye hier herlaai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mona
Laasteskof
Hi Delanie, Ek is bly julle het Laasteskof so geniet, ons klein plasie in die dorp. As daai batterye weer gelaai moet word,is julle baie welkom. Groete, Mona

Letsie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Heerlik rustig en ontspannend! Ons wou met ons oorslaap op pad na Swellendam net eers 'n dag rus en Laasteskof was perfek! Mona en haar man was so vriendelik en tegemoetkomend! Ons kon van haar Karoo kombuis gebruik maak om self kos te maak en die patio by braai was absoluut die plek waar ons batterye kon laai. Ons het die plaas gevoel met skape en hoenders so geniet en was ook uitstekend geleë om in die mooi dorpie rond te stap. Ek het my behoorlik verlustig in haar kookboeke en interessante leesstof wat ons genooi het om te lees. Beddegoed was lieflik en huis baie skoon. Ons sal baie graag weer daar wil oorslaap. 'n Huis weg van huis! Baie dankie Mona!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mona
Laasteskof
Beste Letsie, Baie dankie vir ‘n mooi resensie oor Laasteskof. Dit was heerlik om julle as gaste in ons hartshuis te hê en sal julle graag enige tyd weer hier by Laasteskof verwelkom. Karoo groete, Mona

Anita C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Heerlike verblyf in Prins Albert. Dit is ’n pragtige ou huis. Die huis is uitsonderlik gemeubileerd. Die plaasatmosfeer maak dit eie aan Prins Albert. Stapafstand van die dorp af met lekker eetplekke. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig en gaan uit haar pad om mens te akkomodeer. Ek sal vir seker weer by Laasteskof bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mona
Laasteskof
Dankie Anita. Dit was baie lekker om jou en jou gesin te ontmoet en by Laasteskof te kon verwelkom. Ek sal julle graag weer by Laasteskof hier in Prins Albert sien. Groete, Mona

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luttigstraat 6, Prins Albert, 9300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb43caeb710ef273292c8839d36ade719d686f744843c8680f2c5ac290f80387e705ccedfb4c33763207d910df7a850ea8e0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 6 Luttig Street Prince Albert 9300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.22880557101 22.032192614294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang