Laasteskof
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Marilyn O - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid in die Karoo.
Laasteskof se terugvoer
Dankie Marilyn.
Dit was lekker om julle by Laasteskof as gaste te kon verwelkom!
Louise D - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflike sonsondergange, kuierstoepe en alles wat jy nodig het, maak Laasteskof.
Laasteskof se terugvoer
Dankie, Louise. Ek is bly julle het lekker gebly by Laasteskof.
Elma Q - Apr 2024
Algehele gradering
A beautiful weekend was ruined by the owner's attitude.
Laasteskof se terugvoer
Hi Elma,
Dankie vir jou terugvoer oor Laasteskof. Jammer jy het 'n sleg ervaring gehad wat betref die diere op ons plaas in die middel van die dorp, maar ongelukkig loop plaasdiere vrylik op die terrein en ons verwag maar van gaste om eie diskresie te gebruik as hulle met hulle honde op die plasie stap, nie alle honde is gewoond aan hoenders en kalkoene nie.
Dit was vir my nog steeds 'n plesier om julle by Laasteskof te gehad het.
Groete,
Mona
Delanie M - Jul 2021
Algehele gradering
Salig, ontspanne.
Laasteskof se terugvoer
Hi Delanie,
Ek is bly julle het Laasteskof so geniet, ons klein plasie in die dorp. As daai batterye weer gelaai moet word,is julle baie welkom.
Groete,
Mona
Letsie C - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspannend!
Lees meerLaasteskof se terugvoer
Beste Letsie,
Baie dankie vir ‘n mooi resensie oor Laasteskof.
Dit was heerlik om julle as gaste in ons hartshuis te hê en sal julle graag enige tyd weer hier by Laasteskof verwelkom.
Karoo groete,
Mona
Anita C - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf in Prins Albert.
Laasteskof se terugvoer
Dankie Anita.
Dit was baie lekker om jou en jou gesin te ontmoet en by Laasteskof te kon verwelkom.
Ek sal julle graag weer by Laasteskof hier in Prins Albert sien.
Groete,
Mona
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luttigstraat 6, Prins Albert, 9300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang