Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laatlam93

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jacobus J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Ons het dit vreeslik geniet en die seuns het die pooltafel amper geniet. Die. Ek en die gesin het baie lekker gebly en alles is netjies en gemaklik vir almal om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Rus kans met al die geriewe wat jy by die huis het. Was 'n heerlike wegbreek. Die huis is stunning - het lekker gebly, goed toegerus. Die sonkrag het goed gewerk wat ons vakansie nog lekkerder gemaak het. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa A
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Beter waarde vir geld sal jy nie kry nie, luukse verblyf teen sakpas prys. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Lekker. Dit was baie lekker. Alles wat nodig was, was daar. Baie luukse afwerking.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Theodor P
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Lovely home for a big crowd, spacious and comfortable and neat and best location. Big family group, the house has everything you need and very spacious. A winner!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

'n Wonderlike vakansie by die see. Die verblyf is ruim en baie gerieflik. baie goed toegerus. Die ligging is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dominique P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2022

Pretty good for what we needed. We ran out of toilet paper and there was no soap in the bathrooms or showers, which we thought was a bit odd.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tyrese Thea W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Wonderlik. Sal definitief weer gebruik maak van Laatlam, dis die waarde vir jou geld, ons het so lekker ontspan en gekuier dat ons nie eers wou huistoe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Amazing location, beautiful house. Will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sunelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seaview-rylaan 93, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGNkYTRlLTY4OGMtNDAyNC1hZTIxLWJlYjdjNTljYmJjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 11) 36 5 1 5 93 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.611401 19.386437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang