Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laatlam93

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sunelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Laatlam93
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacobus J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus J

Ons het dit vreeslik geniet en die seuns het die pooltafel amper geniet. Die.

Ek en die gesin het baie lekker gebly en alles is netjies en gemaklik vir almal om te gebruik.

Hannelie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Rus kans met al die geriewe wat jy by die huis het.

Was 'n heerlike wegbreek. Die huis is stunning - het lekker gebly, goed toegerus. Die sonkrag het goed gewerk wat ons vakansie nog lekkerder gemaak het. Baie dankie.

Christa A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa A

Beter waarde vir geld sal jy nie kry nie, luukse verblyf teen sakpas prys.

Sien sterre.

Gerhardus K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus K

Lekker.

Dit was baie lekker. Alles wat nodig was, was daar. Baie luukse afwerking.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Theodor P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodor P

Lovely home for a big crowd, spacious and comfortable and neat and best location.

Big family group, the house has everything you need and very spacious. A winner!

Mariaan D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan D

'n Wonderlike vakansie by die see.

Die verblyf is ruim en baie gerieflik. baie goed toegerus. Die ligging is uitstekend.

Dominique P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique P

Pretty good for what we needed.

We ran out of toilet paper and there was no soap in the bathrooms or showers, which we thought was a bit odd.

Tyrese Thea W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrese Thea W

Wonderlik.

Sal definitief weer gebruik maak van Laatlam, dis die waarde vir jou geld, ons het so lekker ontspan en gekuier dat ons nie eers wou huistoe gaan nie.

Celeste W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste W

Amazing location, beautiful house.

Will definitely be back again.

Cecilia V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Heerlik gekuier in Franskraal.

Wonderlike huis met pragtige see-uitsig. Goed toegerus. Sal Laatlam enige tyd aanbeveel.

Javone J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Javone J

Beautiful, clean, relaxing.

Laatlam93 is a definite next visit home. It has a beautiful view of the ocean that is so relaxing. So clean and safe, and all appliances are in top working condition. We felt so safe. Just needed Wi-Fi.

Louise V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Only the weather was bad. A beautiful home, it suited our requirements perfectly.

We needed extra toilet paper, black bags and hand towels.

Misha D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Misha D

Ons het 'n wonderlike naweek gehad by Laatlam.

Sal beslis hierdie huis aanbeveel vir familie of 'n groep vriende. Dis die moeite werd.

Kathy D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy D

Heerlike kuierhuis reg oorkant die see.

Ons was 2 gesinne. Ons het heerlik gekuier. Dit was baie gerieflik reg oorkant die see.

Brent K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent K

Lieflik en baie gerieflik!

Ons was 'n groep van 6 volwassenes en 2 klein kinders en het oorgenoeg spasie gehad. Voorwaar 'n pragtige plek en baie gerieflik!

Inge D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge D

Waarde vir geld.

Ek sal Laatlam enige tyd aanbeveel, en hoop om self weer gou soontoe te gaan. Baie dankie vir al julle vriendelikheid en behulpsaamheid!

Chelsea H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea H

Beautiful place.

I would definitely be recommending Laatlam to friends and family.

Lana L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana L

Pragtige, netjiese huis met ongelooflike uitsig.

Laatlam se ligging is onverbeterlik. Die huis is ruim en perfek vir groot families. Aandag is aan elke detail gegee. Reëlings rondom oop en toesluit van huis was gemaklik en mens het sommer dadelik welkom gevoel. Dankie vir 'n fantastiese naweek.

Mari T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari T

Fantasties.

Pragtige huis, alles wat jy nodig het, op die see, ons kom sommer gou weer.

Gerhard N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N

100% vir die huis ─ uitsig, gemaklik, netjies, skoon, ten volle toegerus. Thumbs up!

Eienaars is vriendelik, en reëlings het glad verloop. Huis is pragtig, baie ruim en gemaklik. See is 'n paar meter weg, wat 'n mooi prentjie! Ten volle toegerus, en alles werk. Huis het alarm en is in veilige area. Ons beplan om binnekort weer te gaan.

Karen M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Absolutely stunning house with a lovely view!

Loved the house and the location. Extremely comfortable and well furnished. Wonderful entertainment for larger groups (we were a party of 9).

Olivia W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia W

Awesome destination.

Beautiful venue, it's safe, clean, entertainment for the whole family. A bit of a drive from Cape Town, but totally worth it!!! Will definitely visit again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker bestemming.

Pragtige venue, dis veilig, skoon, vermaak vir die hele gesin. 'n Entjie se ry vanaf Kaapstad, maar beslis die moeite werd! Ons sal beslis weer gaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Carlo S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo S

Perfekte stres verligter.

Baie goeie plekkie en baie vriendelike diens. Goed vir ver uit die geraas van 'n besige lewe. Besoek, waarvoor wag jy.

Andre W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Alles wat jy soek in 'n huis.

Dit was wel meer as 'n week terug, maar dit was absoluut die beste naweek ooit. Dankie aan Laatlam!

Juanita V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Absoluut aanbevole!

Dit is waarskynlik my beste verblyf ooit! Daar is fyn aandag geskenk aan detail en luukshede. Ek beveel Laatlam aan sonder om te huiwer!

Marlise E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise E

Fantasties.

Dit was die tweede keer wat ons by Laatlam bespreek het en weereens was dit 'n fantastiese ondervinding. Ek sal dit te sterkste aanbeveel.

Franzelle P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franzelle P

Fantasties! Nie nodig vir 'n sin, met 'n woord.

Lieflike huis. Ons het dit so geniet, lui-lekker naweek by die see met geen behoefte om die huis te verlaat nie. Ons was 'n groep vriende van verskillende bestemmings en die huis bied 'n wonderlike geleentheid vir saam-wees, met die see net 'n klipgooi weg.

Lezan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezan V

Asewmrowende ligging!

Wonderlike naweek saam met ons familie gehad! Pragtige skoon en netjiese huis met die mooiste see uitsig! Goeie gehalte beddegoed en handdoeke. Sal beslis weer kom!

Dorothea V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea V

Enjoyed our stay in Laatlam was well equipped and great value for money.

Enjoyed our stay at Laatlam, was well equipped and great value for money.

Tania E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania E

Rus vir die sien!

Ruim dubbelverdieping see-vakansiehuis met alles wat 'n mens nodig het. Ongelooflike see-uitsig. Veilige parkering. Geen geraas, behalwe die van die see! Ons kom kuier weer!

Paulette S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paulette S

Fantastiese gemak en pragtig.

Die plek was gerieflik ingerig en gemaklik vir die hele gesin. Ons het die see-uitsig vreeslik geniet en nethied met alle moderne dekor was die heel beste.

Marlise E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise E

Dit was 'n uitstekende keuse.

Laatlam was 'n uitstekende keuse. Dit het aan al ons verwagtings voldoen. Ek sal dit enige tyd aanbeveel daar was oorgenoeg vir almal om te doen en die geriewe was fantasties.

Debbie P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie P

Dis baie moeilik om 'n juweel van 'n plek in een sin op te som.

Die mooiste see-uitsig, volledige kombuis, ruim kamers, oorgenoeg pakplek, alles is silwerskoon. Werklik 'n fees om hier te kon bly, sal dit definitief weer doen. Baie baie dankie vir die juweel van 'n plek!

Charmaine B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Relaxing and peaceful.

The house is decorated and equipped to a very high standard.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne en rustig.

Die huis is op 'n hoë standaard versier en ingerig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Laatlam93 se terugvoer

Charmaine, thank you for your positive feedback. We look forward to seeing you again.

Laatlam93
Joshua C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joshua C

So relaxing and enjoyable.

Myself and the friends that were staying with me, we had an absolutely awesome time! The setting of the house is amazing and it was just a wonderful time where we all relaxed.

Laatlam93 se terugvoer

Hello Joshua , thank you for your positive feedback :) I am very happy to hear that you had a memorable stay !

Look forward to seeing you again

Laatlam93
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seaview-rylaan 93, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZGNkYTRlLTY4OGMtNDAyNC1hZTIxLWJlYjdjNTljYmJjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 11) 36 5 1 5 93 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.611401 19.386437

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang