Laatlam93
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Seaview-rylaan 93, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Laatlam93 is 'n ruim en luukse dubbelvolume seefront-vakansiehuis met 'n asemrowende panorama wat oor die Atlantiese Oseaan uitkyk. Die huis is in Franskraal en 7,2 km vanaf Gansbaai, 5 km vanaf Kleinbaai en 50 km vanaf Hermanus geleë. Franskraal is bekend vir Southern Right walvisse en witdoodshaaie.
Laatlam93 kan 11 mense akkommodeer en beskik oor 4 slaapkamers. Drie kamers het direkte see-uitsigte terwyl die vierde 'n sonnige kamer is wat noord front. Twee van die kamers is en suite, terwyl die 2 ander 'n gedeelde badkamer het.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n yskas, 'n kisvrieskas en 'n mikrogolfoond. Twee sitkamers met gemaklike rusbanke is beskikbaar en daar is 'n binnebraai en 'n draagbare braai. Vanaf 'n ruim oop balkon op die boonste verdieping, met 'n rusbank en sitplek vir 10 mense, kan jy die mooiste uitsigte oor die see hê.
Op die grondvloer is 'n speletjiesarea met 'n pooltafel wat ook vir tafeltennis gebruik kan word. DStv-kanale, beddegoed en handdoeke is ingesluit.
'n Afgeleë dubbelmotorhuis, asook ekstra parkeerplek op die omheinde eiendom, laserstraal-sekuriteit, en 24/7-reaksiediens.
Voel geïnspireer tydens jou vakansie en neem deel aan verskeie aktiwiteite soos fietsry, stap, visvang, rolbal, gholf, swem of jy kan selfs hokduik of walviskyk probeer!
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sunelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Seaview-rylaan 93, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Laatlam93 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Seaview-rylaan 93, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang