Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Labori

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boonste Verdieping Woonstel 4
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie woonstel bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en dié kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan, waar daar ’n TV is om DStv te kyk. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring. Die sitarea lei na ’n groot stoep. Let asb. dat die eenheid 8 trappe het wat na die ingang lei.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Gaste moet asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring vir toegang tot DStv.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat die woonstel via trappe bereik word en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Grondverdieping Woonstel 1

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Grondverdieping Woonstel 2

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Grondverdieping Woonstel 3

Boonste Verdieping Woonstel 5
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 6)
Beskrywing

Hierdie woonstel bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en dié kamers deel die gebruik van ’n badkamer wat ’n stort en toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan, waar daar ’n TV is om DStv te kyk. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring. Die sitarea lei na ’n groot stoep. Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Boonste Verdieping Woonstel 6

  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 54, Labori, Ballito, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad91ddce67cca094032ee775a0a6b501a56dbd6c03c8a330164335b381c82cfacdfdbe30dab4e45add700f2cb2c80a643b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 54 Compensation Beach Road Labori 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.54055 31.21767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang