Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Labori

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ilze V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

So lekker gerus. Het ń paar uitdagings gehad, Martie was so hulpvaardig met alles. Heerlik, skoon, netjies, gasvry. Kan beslis vir enige iemand aanbeveel. Naby aan die see, en kon die see sien en hoor uit ons slaapkamer en op stoep. Skottelgoedwasser het baie gehelp om te kan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Ons het lekker gerus, die woonstel was baie gerieflik en groot. Dit was regtig lekker, baie mooi en skoon. Ons sal beslis weer Labori toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lekkerste vakansie by die see. Ver genoeg van die massas en naby aan die strand. Die blyplek was gesellig en goed toegerus. Die stoep is 'n lekker kuierplek met tafel vir etes in die vars lug. Strand binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Definitief waarde vir geld. Ons beplan alweer ons volgende wegbreek Labori toe. Baie lekker gebly. Woonstel 1 was nou onlangs opgegradeer. Onderhoud word gereeld gedoen op geboue, in tuine en gesamentlike braaigeriewe. Braaiers was daagliks skoongemaak. Goeie beligting regdeur die tuin en rondom die geboue - ons het heeltyd veilig gevoel. Ons kon in die aande na eetplekke loop met die promenade loopgang, of winkels toe - met sekuriteit en ligte buite Labori het ons ook altyd veilig gevoel. WiFi spoed was vinnig en voldoende vir ons gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Relaxing and convenient for my family with young kids. Labori apartments are modern and so clean. Located on the beach, it has its own private walkway to the beach promenade. Coffee, ice-cream, and other vendors, as well as restaurants, are also located within walking distance. This is a great location to be if you are visiting Ballito with kids due to all the safety measures put in place, such as the pool fence and gated access to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans-jurgen K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2024

Great place to stay. Enjoyed it very much. Very safe. Enjoyed the pool, while we were not allowed to swim in the sea because of Igoli.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Roy B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Was awesome, close to everything. Was even better than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Labori
Labori
Roy Thanks our pleasure

Gadija H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Value for money. Convenient and close to amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Greieflike en skoon akkommodasie reg by die see. Skoon, gerieflik, ruim en super netjiese verblyf by Labori. Met aankoms was ons met vriendelikheid verwelkom en die personeel het ons vergesel na ons woonstel en verduidelik hoe alles werk. Die eenheid het 'n toesluitmotorhuis gehad en dit was gerieflik naby aan die voordeur van die woonstel. Die leefarea loop uit op 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele vir 6 mense - dis heerlik om saans daar te sit. Die kombuis was volledig toegerus en daar was selfs 'n skottelgoedmasjien. Blokkies vir die skottelgoedmasjien was ook verskaf. Die eenhede het gedeeltelike see uisig, maar is skaars 100m van die see af. Wat ons rerig beindruk het was die algehele netheid van die woonstel en die perseel. Die enigste negatiewe aspek is dat die woonstel waarin ons gebly het redelik naby aan die besige straat geleë was met die gevolg dat die straatverkeer soms gepla het, maar andersins was ons verblyf ver bo verwagting. Die foto's op die webtuiste moet beslis opgedateer word aandgesien ons woonstel baie mooier vertoon het as die foto's wat tans op die webtuiste is. Die woonstel en meubels is beslis opgeknap sedert die foto's geneem en geplaas is. Ons sal beslis weer gaan kuier by Labori.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

'n Lekker rus-vakansie. 'n Veilige en rustige woonstel. Ruim vertrekke. Vriendelik ontvang, als binne en buite netjies en skoon. 'n Groot balkon waar ons lekker gekuier het. Als wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Naby die strand, walkway en restaurante. Gaan beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Labori Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 54, Labori, Ballito, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad91ddce67cca094032ee775a0a6b501a56dbd6c03c8a330164335b381c82cfacdfdbe30dab4e45add700f2cb2c80a643b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 54 Compensation Beach Road Labori 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.54055 31.21767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang