Laborie Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Rykie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
C&d T - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelike personeel.
Michael A - Jan 2023
Algehele gradering
Really nice and relaxed.
Robert V - Jul 2024
Algehele gradering
Good.
Hendrik Nel D - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plek wat alles bied wat jy nodig het.
Lees meerHenning Johannes V - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike personeel.
Daneele C - Jan 2022
Algehele gradering
Lanzerac se bederf teen Laborie prys.
Lizet E - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly - met 'n baie mooi uitkyk.
Barend S - Des 2021
Algehele gradering
Alles was uitstekend.
Christiaan N - Sep 2021
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Marc K - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en huplvaardige diens.
Marinus D - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige ontspanne plaasgevoel.
Lorinda K - Mei 2021
Algehele gradering
Gemaklike kamer in rustige omgewing.
Anita C - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing om te bly.
Eugene D - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie diens - skoon en netjies.
Matthys De Villiers G - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely people, great location, fantastic hospitality!
Laborie Estate se terugvoer
Dear Thys
Thank you for your recent visit and your lovely review.
We are very happy to learn that you enjoyed your stay with us and we wish you many happy returns.
Kindest regards, Bianca Daniels - Hospitality Manager.
Vea W - Feb 2020
Algehele gradering
I will not recommend Laborie Estate. You receive keys at the gate. Nobody helps you to your room or shows you your room. Numbers too small.
Laborie Estate se terugvoer
Dear Vea,
Thank you for your recent visit.
We are saddened to learn that you did not have an enjoyable stay at Laborie Estate.
All room keys for guests who check-in after hours, are left with the security officer on duty at the main entrance.
They are, however, obliged to accompany you to your room. We will definitely look into this matter and keep in contact with you. Kind regards, Bianca Daniels - Hospitality Manager
Izak P - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik ou-wêreldse verblyf.
Elze K - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam, netjies, skoon en baie veilig met al die geriewe!
Laborie Estate se terugvoer
Geagte Mev Kotze,
Baie dankie vir u onlangse besoek en vir u pragtige resensie. Ons is bly u het die kuier by ons geniet.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Bianca Daniels - Gasvryheidsbestuurder
Adel V - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik en huislike gevoel
Laborie Estate se terugvoer
Geagte Adel
Baie dankie vir u onlangse besoek en fantastiese resensie.
Ons is baie bly dat u dit hier by ons geniet het.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Bianca Daniels
Gasvryheidsbestuurder
Laborie Landgoed
Beyers O - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlike, luukse verblyf in 'n plek wat erfenis en geskiedenis uitstraal.
Lees meerLaborie Estate se terugvoer
Geagte Beyers
Baie dankie vir u onlangse besoek en dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike resensie te skryf.
Ons is baie bly dat u, u verblyf by ons geniet het en ons nooi u hartlik uit om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Bianca Daniels
Gasvryheidsbestuurder
Laborie Landgoed
Etienne M - Mrt 2018
Algehele gradering
Laborie Estate is 'n pragtige wynplaas en gastehuis. Die eekhorings gee 'n vriendelike gevoel en die ou akkerbome is aanskoulik pragtig.
Lees meerLaborie Estate se terugvoer
Geagte Etienne
Baie dankie vir u onlangse besoek en die positiewe resensie. Ons is bly dat u, u verblyf by ons geniet het. Besoek ons gerus weer.
Vriendelike groete
Bianca Daniels
Gasvryheidsbestuurder
Laborie Estate
- Kapasiteit: 16 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Taillefer, Paarl, 7646, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang