Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laborie Estate

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
C&d T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Baie aangenaam en vriendelike personeel. Baie lekker verblyf en restaurante. Mooi omgewing om in te wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Really nice and relaxed. Loved the relaxed atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert V
1 nag
4.6
Jul 2024

Good. Very good, neat and clean. Location good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik Nel D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2023

Pragtige plek wat alles bied wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly by Laborie Estate, dit is pragtig daar met die heerlikste restaurante. Dit was net vir ons baie snaaks toe ons self ons ontbyt moet betaal, omdat Jonkershuis geadverteer word as 'n B&B, met ontbyt wat ingesluit is by die prys. Dit het ook so op ons rekeningstaat gewys. Ons het die restaurant en ontvangs personeel inkennis gestel daarvan, maar die het net skouers opgetrek. Verseker 'n mooi plek, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henning Johannes V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Pragtige plek met vriendelike personeel. Laborie is 'n pragtige estate en jy voel sommer rustiger as jy by die hek inry. Fantastiese sekuriteit. Vriendelike en hulpvaardige personeel en beslis waarde vir geld. Julle sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daneele C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Lanzerac se bederf teen Laborie prys. Lekker bederfnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Heerlik gebly - met 'n baie mooi uitkyk. Die kamer was baie ruim. Die sitkamer gerieflik. Die badkamer het 'n stort bo die bad. As ek iets moet verander, sal dit die badkamer wees. Ontbyt was baie lekker. En die personeel, van die hekwag tot by die kelnerinne was almal vriendelik, hulpvaardig en baie professioneel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barend S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Alles was uitstekend. Die kamers het alles wat jy wil hê. Die uitsig op die berg en die wingerde is asemrowend. Die nuwe restaurant met die "Market Space" is 'n moet selfs vir dagbesoekers. Die wynproelokaal en stoep is eg Kaaps en die diens uitstekend. Al die personeel is vriendelik, hupvaardig en uiters beleefd. As jy in die Paarl is, is 'n kuier by Laborie 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Baie mooi plek. Baie mooi plek en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2021

Baie vriendelike en huplvaardige diens. Uitstekende diens en heerlike ontbyt. Top gehalte. Uitstekend! Baie rustige atmosfeer en ontspannend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Rykie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Taillefer, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ecb01ad5331201154cda61208c689b759b350c61ea6d9dbbfb7070e76df0f8075bd5aecd8b223e6aa0e2080de76703c8cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Taillefer Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.766025919034 18.957951632927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang