Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laborie Estate

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Rykie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Laborie Estate
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
C&d T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C&d T

Baie aangenaam en vriendelike personeel.

Baie lekker verblyf en restaurante. Mooi omgewing om in te wees.

Michael A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael A

Really nice and relaxed.

Loved the relaxed atmosphere.

Robert V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert V

Good.

Very good, neat and clean. Location good.

Hendrik Nel D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Nel D

Pragtige plek wat alles bied wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly by Laborie Estate, dit is pragtig daar met die heerlikste restaurante. Dit was net vir ons baie snaaks toe ons self ons ontbyt moet betaal, omdat Jonkershuis geadverteer word as 'n B&B, met ontbyt wat ingesluit is by die prys. Dit het ook so op ons rekeningstaat gewys. Ons het die restaurant en ontvangs personeel inkennis gestel daarvan, maar die het net skouers opgetrek. Verseker 'n mooi plek, sal weer gaan.

Henning Johannes V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning Johannes V

Pragtige plek met vriendelike personeel.

Laborie is 'n pragtige estate en jy voel sommer rustiger as jy by die hek inry. Fantastiese sekuriteit. Vriendelike en hulpvaardige personeel en beslis waarde vir geld. Julle sien ons gou weer.

Daneele C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daneele C

Lanzerac se bederf teen Laborie prys.

Lekker bederfnaweek.

Lizet E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizet E

Heerlik gebly - met 'n baie mooi uitkyk.

Die kamer was baie ruim. Die sitkamer gerieflik. Die badkamer het 'n stort bo die bad. As ek iets moet verander, sal dit die badkamer wees. Ontbyt was baie lekker. En die personeel, van die hekwag tot by die kelnerinne was almal vriendelik, hulpvaardig en baie professioneel. Dankie.

Barend S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend S

Alles was uitstekend.

Die kamers het alles wat jy wil hê. Die uitsig op die berg en die wingerde is asemrowend. Die nuwe restaurant met die "Market Space" is 'n moet selfs vir dagbesoekers. Die wynproelokaal en stoep is eg Kaaps en die diens uitstekend. Al die personeel is vriendelik, hupvaardig en uiters beleefd. As jy in die Paarl is, is 'n kuier by Laborie 'n moet!

Christiaan N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan N

Baie mooi plek.

Baie mooi plek en rustig.

Marc K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc K

Baie vriendelike en huplvaardige diens.

Uitstekende diens en heerlike ontbyt. Top gehalte. Uitstekend! Baie rustige atmosfeer en ontspannend.

Marinus D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus D

Rustige ontspanne plaasgevoel.

Pragtige plaasgevoel in die middel van die dorp.

Lorinda K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda K

Gemaklike kamer in rustige omgewing.

Ons troue onthaal was 27 jaar gelede by Laborie. Was teleurgesteld in restaurant. Het nie daar geëet. Wou graag "fine dine"/tradisionele etes geniet wat meer pas by landgoed en omgewing.

Anita C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anita C

Pragtige omgewing om te bly.

Standaard-eetkamer met onpersoonlike ontbyte en elke oggend laat. Matte in kamer vuil en kort aandag. Omgewing egter pragtig.

Eugene D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D

Goeie diens - skoon en netjies.

Lekker plaasatmosfeer en rustig. Beslis die moeite werd.

Matthys De Villiers G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys De Villiers G

Lovely people, great location, fantastic hospitality!

This is a must visit area of South Africa. Laborie makes it easy regarding location!

Laborie Estate se terugvoer

Dear Thys
Thank you for your recent visit and your lovely review.
We are very happy to learn that you enjoyed your stay with us and we wish you many happy returns.
Kindest regards, Bianca Daniels - Hospitality Manager.

Laborie Estate
Vea W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vea W

I will not recommend Laborie Estate. You receive keys at the gate. Nobody helps you to your room or shows you your room. Numbers too small.

I was really disappointed. I've always wanted to stay at Laborie.

Laborie Estate se terugvoer

Dear Vea,
Thank you for your recent visit.
We are saddened to learn that you did not have an enjoyable stay at Laborie Estate.
All room keys for guests who check-in after hours, are left with the security officer on duty at the main entrance.
They are, however, obliged to accompany you to your room. We will definitely look into this matter and keep in contact with you. Kind regards, Bianca Daniels - Hospitality Manager

Laborie Estate
Izak P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak P

Puik ou-wêreldse verblyf.

'n Pragtige nostalgiese outydse atmosfeer wat bewaar moet word vir 'n nageslag wat bewaringsbewus is. Waarde vir geld. Heerlike ontspanning in die ou Kaapse atmosfeer.

Elze K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze K

Baie aangenaam, netjies, skoon en baie veilig met al die geriewe!

Sal definitief weer daar bly! Dit was great!

Laborie Estate se terugvoer

Geagte Mev Kotze,
Baie dankie vir u onlangse besoek en vir u pragtige resensie. Ons is bly u het die kuier by ons geniet.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Bianca Daniels - Gasvryheidsbestuurder

Laborie Estate
Adel V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Heerlik en huislike gevoel

Vriendelike diens. Heerlike ontbyt en waarde vir geld teen die ander wine estates in omtrek.

Laborie Estate se terugvoer

Geagte Adel
Baie dankie vir u onlangse besoek en fantastiese resensie.
Ons is baie bly dat u dit hier by ons geniet het.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Bianca Daniels
Gasvryheidsbestuurder
Laborie Landgoed

Laborie Estate
Beyers O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beyers O

Wonderlike, luukse verblyf in 'n plek wat erfenis en geskiedenis uitstraal.

Wonderlike oornagverblyf by Laborie gehad. Die ontvangs was warm, vriendelik en opreg. Pragtige, stil kamer wat op een van die mooiste vistas in die wêreld uitkyk. Dis moeilik om nie jouself in die verlede terug te dink nie. Ek sou wat wou gee om die eienaar van die plek te kon gewees het! Die uitleg en uitsig oor die wingerde en die Drakensteinvallei is asemrowend mooi. Die herehuis straal grasie van vervloë dae uit, maar is gemaklik. Dis erfenis om op trots te wees. Ek sal beslis weer daar wil bly as ek die kans kry.

Laborie Estate se terugvoer

Geagte Beyers
Baie dankie vir u onlangse besoek en dat u die tyd geneem het om hierdie wonderlike resensie te skryf.
Ons is baie bly dat u, u verblyf by ons geniet het en ons nooi u hartlik uit om ons weer te besoek.
Vriendelike groete
Bianca Daniels
Gasvryheidsbestuurder
Laborie Landgoed

Laborie Estate
Etienne M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne M

Laborie Estate is 'n pragtige wynplaas en gastehuis. Die eekhorings gee 'n vriendelike gevoel en die ou akkerbome is aanskoulik pragtig.

Laborie is 'n lekker bestemming. Ons was bietjie laat met die verkeer en die ontvangs het ons kamersleutels en inteken dokumente reg gehad by 'n vriendelike hek wag. Die kamer was lekker ruim en die restaurant (Giovanis) het gesorg vir 'n hartelike ete. Die ontbyt was lekker en die heerhuis is 'n baie mooi ou Kaaps-Hollandse huis met 'n lang tafel waar almal saam ontbyt eet. Ek sou dit waardeer het as die kamers so knippie goedkoper was, mens kan nie bad nie weens die water skaarste. Sal aanbeveel vir 'n gesin, maar ook romantiese naweek.

Laborie Estate se terugvoer

Geagte Etienne
Baie dankie vir u onlangse besoek en die positiewe resensie. Ons is bly dat u, u verblyf by ons geniet het. Besoek ons gerus weer.
Vriendelike groete
Bianca Daniels
Gasvryheidsbestuurder
Laborie Estate

Laborie Estate
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Taillefer, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ecb01ad5331201154cda61208c689b759b350c61ea6d9dbbfb7070e76df0f8075bd5aecd8b223e6aa0e2080de76703c8cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Taillefer Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.766025919034 18.957951632927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang