Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laborie Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Taillefer, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 580 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die bekoorlike gastehuis is op die geskiedkundige en bekende Laborie-wynlandgoed aan die voet van Paarlberg geleë. Die dorpie Paarl is 62,1 km se ry vanaf Kaapstad.

Verblyf word in 8 stylvolle gastekamers met uitsigte oor die wingerd en hoofhuis gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met óf 'n bad en stort, óf net stort.

Gaste kan in die swembad afkoel of Stoep-restaurant op die landgoed besoek. WiFi en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Afrikaanse Taalmonument en Taalmuseum, Exotic Animal World, Paarlberg Natuurreservaat, Drakenstein Leeupark, Spice Route en Boschenmeer Gholflandgoed in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
C&d T
Saam met lewensmaat
4.8
Baie aangenaam en vriendelike personeel. Baie lekker verblyf en restaurante. Mooi omgewing om in te wees.
Okt 2023
Michael A
Gesin met klein kinders
4.8
Really nice and relaxed. Loved the relaxed atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Robert V
4.6
Good. Very good, neat and clean. Location good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Hendrik Nel D
Gesin met klein kinders
4.6
Pragtige plek wat alles bied wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly by Laborie Estate, dit is pragtig daar met die heerlikste restaurante. Dit was ne...
Sien meer
Feb 2023
Henning Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek met vriendelike personeel. Laborie is 'n pragtige estate en jy voel sommer rustiger as jy by die hek inry. Fantastiese sekuriteit. Vrien...
Sien meer
Apr 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Rykie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Taillefer, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laborie Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Taillefer, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ecb01ad5331201154cda61208c689b759b350c61ea6d9dbbfb7070e76df0f8075bd5aecd8b223e6aa0e2080de76703c8cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Taillefer Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.766025919034 18.957951632927

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang