L'abri Guest Flat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Glen C - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable and peaceful.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Thank you, Glen for posting a positive and kind review. It was a pleasure hosting you although we were sorry you had to leave early. I hope all is well with you and that we will be able to host you again someday.
Kobus B - Jul 2024
Algehele gradering
Good and clean.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Thank you Kobus, for your positive review. It was a pleasure hosting you and your wife. All the best.
Kind regards
Johnnie M - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflike, goed toegeruste verblyf. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Dankie, Johnnie, vir jou aangename terugvoer. Ons hoop dat jou gesin veilig tuis gekom het. Dit was 'n plesier om julle te gasheer.
Susan R - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf teen 'n bekostigbare tarief.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Dankie Susan, vir jou aangename terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te gasheer.
Chenelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Die verblyf was wonderlik!
L'abri Guest Flat se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Chenelle. Dit was 'n plesier om jou te gasheer.
Bebbie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike plek.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Dankie Bebbie, vir jou aangename terugvoer.
Dit was 'n plesier om julle te gasheer.
Chantal R - Feb 2024
Algehele gradering
Very accommodating, clean, friendly hosts, safe, well located.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Thank you for staying at L'Abri Guest Flat. We enjoyed meeting you and your parents.
Thank you for your suggestion regarding a door instead of the security gate. There is, in fact, a drop-down canvas "door" over the gate which provides privacy and shuts out wind and rain. I apologise if I forgot to point it out to you. It usually works well.
Kind regards
Charmian Le Feuvre
Cyprian M - Jan 2024
Algehele gradering
I definitely will be staying there again.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Thank you Cyprian for your kind review. We look forward to welcoming you here again in the near future. Kind regards.
Barend V - Des 2023
Algehele gradering
Saam met familie gebly en L'abri word sterk aanbeveel deur ons.
Lees meerL'abri Guest Flat se terugvoer
Thank you, Barend, for your very kind feedback and review. It was a pleasure to host you and your family. I'm glad you enjoyed your stay. We look forward to hosting you again someday. Have a good year and may God bless you. Kind regards, Charmian Le Feuvre.
André D - Des 2023
Algehele gradering
Batteries recharged.
Lees meerL'abri Guest Flat se terugvoer
Dankie, André.
I'm glad you felt refreshed from your stay here. It was a pleasure to host you. Thank you for such a kind and positive review. You are always welcome here.
Kind regards
Charmian Le Feuvre
L'Abri Guest Flat
Leone D - Jun 2023
Algehele gradering
Wish we could stay longer.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Thank you for your kind review. It was very good to meet you. I trust you have settled well in the new place. I hope we can host you again sometime. Keep warm and well.
Kind regards
Charmian Le Feuvre
Alti K - Mei 2023
Algehele gradering
Charmian and Phil are excellent hosts and made us feel really welcome. We had a fantastic week at L'abri.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Dear Alti and John, thank you for booking with L'Abri Guest Flat. We are glad you had a good rest and apparently some "Lekker slaap". We hope you travelled safely and will perhaps visit us again sometime.
Kind regards,
Philip and Charmian Le Feuvre
Bossie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goed toegerus, professionele diens en gasvryheid ontvang. Hoë standaard.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Baie dankie Bossie, vir die vriendelike terugvoer. Dit was ‘n plesier om julle te huisves
Marina R - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Dankie Marina, ons sal julle verwag om weer te sien. Dit was baie aangenaam om julle te leer ken.
Charmaine S - Jan 2023
Algehele gradering
Voorwaar waarde vir geld en als wat jy nodig het. Baie vriendelike en behulpsaam. Naby winkels en strand.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Dankie Charmaine, vir die waarderende resensie. Dit was aangenaam om julle as gaste te verwelkom. Dankie vir julle geduld oor die stort en die beurtkrag. Ek hoop dat ons sal julle weer sien.
Corrie D - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar te bly.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Dankie Corrie, vir die vriendelike resensie. Dit was baie lekker om julle by ons te verwelkom. Julle was baie maklike gaste.
Daniel L - Feb 2023
Algehele gradering
Very welcoming and pleasant stay, with all basic needs met.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Thank you for such a kind review. You can come back any time.
Seriously, we hope we will see you again. It was a pleasure to host you.
Caroline D - Feb 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean and convenient.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Dear Caroline and Chris,
Thank you for booking with us and I am glad you enjoyed your stay.
Enjoy the rest of your holiday and travel safely.
Kind regards
Charmian Le Feuvre
St D - Okt 2022
Algehele gradering
Altyd skoon en netjies en lekker huislike omstandighede.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Dankie, Marietjie. Dit was lekker om julle weer te sien.
St D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig en eienaars baie goeie mense. Eienaars baie behulpsaam en hul het diep in my hart geklim. Het hul geselskap baie geniet.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Liefde Marietjie, baie dankie vir die lekker resensie. Jy was baie vriendelik. Ons sal julle weer sien.
Hailey B - Okt 2022
Algehele gradering
It was comfortable, homely and quiet.
L'abri Guest Flat se terugvoer
Thanks for your visit. It was a pleasure to host you.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Firmount-weg 7, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang