Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'abri Guest Flat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir L'abri Guest Flat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Glen C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen C

Comfortable and peaceful.

Host went out of her way to make us comfortable. She was warm and welcoming and explained everything that was needed. Easy to communicate with. Great self-catering place with the necessary equipment to prepare meals. Fantastic!

L'abri Guest Flat se terugvoer

Thank you, Glen for posting a positive and kind review. It was a pleasure hosting you although we were sorry you had to leave early. I hope all is well with you and that we will be able to host you again someday.

L'abri Guest Flat
Kobus B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Good and clean.

Helpful and friendly service.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Thank you Kobus, for your positive review. It was a pleasure hosting you and your wife. All the best.
Kind regards

L'abri Guest Flat
Johnnie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie M

Gerieflike, goed toegeruste verblyf. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Die eenheid is klein maar gerieflik en goed toegerus. Die kombuisie en badkamer het alles wat nodig was vir ons as gesin. Die heerlike warm beddegoed was baie gepas vir die koue weer. Die omgewing is stil in die nag. Dit is naby aan vele doen-dinge en gerieflik naby aan Stellenbosch, Strand en Gordonsbaai. Ek kan die verblyf beslis aanbeveel.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Dankie, Johnnie, vir jou aangename terugvoer. Ons hoop dat jou gesin veilig tuis gekom het. Dit was 'n plesier om julle te gasheer.

L'abri Guest Flat
Susan R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Uitstekende verblyf teen 'n bekostigbare tarief.

Ek het 'n heerlike 3 nagte in L'abri Guest Flat gebly. Pragtig skoon met alles wat nodig is. Die gasvrou en gasheer was baie gaaf en het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Dankie Susan, vir jou aangename terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te gasheer.

L'abri Guest Flat
Chenelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenelle V

Die verblyf was wonderlik!

Sien sterre.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Chenelle. Dit was 'n plesier om jou te gasheer.

L'abri Guest Flat
Bebbie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bebbie L

Netjiese, gerieflike plek.

Netjiese, gerieflike plek. Het alles wat nodig is. Heerlike, stil omgewing. Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Foto's is 'n akkurate weerspieëling van die plek. Sal definitief die verblyf aanbeveel en self weer daar bly.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Dankie Bebbie, vir jou aangename terugvoer.
Dit was 'n plesier om julle te gasheer.

L'abri Guest Flat
Chantal R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal R

Very accommodating, clean, friendly hosts, safe, well located.

It was great! Wonderful hosts and setting. Clean, safe and well-presented guest flat. Will definitely make use of the accommodation again when in CPT. Only one suggestion: the front entrance of the flat should not only have a gate with netting, but also a door.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Thank you for staying at L'Abri Guest Flat. We enjoyed meeting you and your parents.
Thank you for your suggestion regarding a door instead of the security gate. There is, in fact, a drop-down canvas "door" over the gate which provides privacy and shuts out wind and rain. I apologise if I forgot to point it out to you. It usually works well.
Kind regards
Charmian Le Feuvre

L'abri Guest Flat
Cyprian M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cyprian M

I definitely will be staying there again.

Stay was pleasant and the host was delightful.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Thank you Cyprian for your kind review. We look forward to welcoming you here again in the near future. Kind regards.

L'abri Guest Flat
Barend V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Saam met familie gebly en L'abri word sterk aanbeveel deur ons.

Charmian is 'n uitstekende gasvrou en het ons dadelik laat tuis voel. Die geriewe in die woonstel is puik en voldoende (dankie vir die skerp messe). Sy het elke dag gevra of daar iets is waarmee sy kan help of vir ons doen, selfs vir ons vars vrugte gegee. Sy en haar man is baie aangename mense en gesels ook lekker. Dit is voorwaar weer my volgende blyplekkie indien ons die Kaap weer sal besoek. Haar plekkie word sterk aanbeveel.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Thank you, Barend, for your very kind feedback and review. It was a pleasure to host you and your family. I'm glad you enjoyed your stay. We look forward to hosting you again someday. Have a good year and may God bless you. Kind regards, Charmian Le Feuvre.

L'abri Guest Flat
André D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D

Batteries recharged.

We had a most enjoyable stay. The place is ideally situated for our requirements, close to shops, restaurants, wine estates and other places of interest. Clean and neat with everything you need. Comfortable bed with quality linen. L'Abri is in a quiet and peaceful area where you can relax. And with a host and hostess like Phillip and Charmian very little can go wrong. Thank you very much for your kindness and hospitality, it is much appreciated. Charmian, your explanation of L'Abri posted on the fridge with your welcome note says a lot and makes you feel at home. Thank you very much.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Dankie, André.
I'm glad you felt refreshed from your stay here. It was a pleasure to host you. Thank you for such a kind and positive review. You are always welcome here.
Kind regards
Charmian Le Feuvre
L'Abri Guest Flat

L'abri Guest Flat
Leone D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leone D

Wish we could stay longer.

I would highly recommend this beautiful place. The owners are wonderful people that make you feel so at home.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Thank you for your kind review. It was very good to meet you. I trust you have settled well in the new place. I hope we can host you again sometime. Keep warm and well.
Kind regards
Charmian Le Feuvre

L'abri Guest Flat
Alti K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alti K

Charmian and Phil are excellent hosts and made us feel really welcome. We had a fantastic week at L'abri.

To summarise our visit - we rested and rested! An awesome week with really kind and friendly hosts!

L'abri Guest Flat se terugvoer

Dear Alti and John, thank you for booking with L'Abri Guest Flat. We are glad you had a good rest and apparently some "Lekker slaap". We hope you travelled safely and will perhaps visit us again sometime.
Kind regards,
Philip and Charmian Le Feuvre

L'abri Guest Flat
Bossie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie V

Baie goed toegerus, professionele diens en gasvryheid ontvang. Hoë standaard.

Heerlike verblyf ervaar met gasvryheid. Baie goed toegerus met alles wat benodig word. Gasvrou het vars blomme uit die tuin in die kamer gesit. Het dadelik tuis gevoel en die gevoel van opregte omgee ervaar. Wens L'abri Gaste Huis net voorspoed en seën toe.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Baie dankie Bossie, vir die vriendelike terugvoer. Dit was ‘n plesier om julle te huisves

L'abri Guest Flat
Marina R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R

Fantastiese verblyf.

Wil graag weer teruggaan.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Dankie Marina, ons sal julle verwag om weer te sien. Dit was baie aangenaam om julle te leer ken.

L'abri Guest Flat
Charmaine S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Voorwaar waarde vir geld en als wat jy nodig het. Baie vriendelike en behulpsaam. Naby winkels en strand.

Goed geleë en netjies. Kan wel nie stort as krag af is. Maar het skedule verskaf van load shedding en het ligte en gasplate.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Dankie Charmaine, vir die waarderende resensie. Dit was aangenaam om julle as gaste te verwelkom. Dankie vir julle geduld oor die stort en die beurtkrag. Ek hoop dat ons sal julle weer sien.

L'abri Guest Flat
Corrie D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D

Dit was baie lekker om daar te bly.

Hulle is baie behulpvaardig en laat 'n mens baie spesiaal voel. Sal enige een aanbeveel om daar te gaan bly. Baie goeie ligging en baie gerieflik om by plekke uit te kom. Sekuriteit is goed. Probeer dit. Lekker bly.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Dankie Corrie, vir die vriendelike resensie. Dit was baie lekker om julle by ons te verwelkom. Julle was baie maklike gaste.

L'abri Guest Flat
Daniel L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel L

Very welcoming and pleasant stay, with all basic needs met.

It was a warm welcome by an absolutely wonderful couple who reminded me of a long-overdue visit with Mom and Dad.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Thank you for such a kind review. You can come back any time.
Seriously, we hope we will see you again. It was a pleasure to host you.

L'abri Guest Flat
Caroline D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline D

Comfortable, clean and convenient.

The king-size bed was extremely comfy. The flat was well-equipped for a short stay and very clean. Charmian, our host was friendly and helpful.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Dear Caroline and Chris,
Thank you for booking with us and I am glad you enjoyed your stay.
Enjoy the rest of your holiday and travel safely.
Kind regards
Charmian Le Feuvre

L'abri Guest Flat
St D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
St D

Altyd skoon en netjies en lekker huislike omstandighede.

Is altyd net lekker om daar te gaan bly. Eienaars is altyd vriendelik en gasvry. Hul laat mens so welkom daar voel.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Dankie, Marietjie. Dit was lekker om julle weer te sien.

L'abri Guest Flat
St D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
St D

Baie netjies en veilig en eienaars baie goeie mense. Eienaars baie behulpsaam en hul het diep in my hart geklim. Het hul geselskap baie geniet.

Sal enige tyd weer daar gaan bly. Die eienaars is dierbare mense. Alles was 10 uit 10 gewees. Sal definitief aanbeveel.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Liefde Marietjie, baie dankie vir die lekker resensie. Jy was baie vriendelik. Ons sal julle weer sien.

L'abri Guest Flat
Hailey B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hailey B

It was comfortable, homely and quiet.

The only thing that was missing was perhaps a washing machine if you plan on staying a good few days. Otherwise, absolutely lovely.

L'abri Guest Flat se terugvoer

Thanks for your visit. It was a pleasure to host you.

L'abri Guest Flat
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firmount-weg 7, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe59932ea83592842bf215a736eaada175c8d215efd5f385550417177c696a49c3ce5c14f2f219803d82ce8e5a1ecdeee2e3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 21 5 1 5 7 Firmount Road Greenway Rise 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073415439016 18.841996728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang