Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'abri Guest Flat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firmount-weg 7, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

L'abri Guest Flat is in Somerset Wes in 'n stil, skaduryke tuin agter die hoofhuis waar die eienaars woon. Die gastewoonstel het 'n privaat ingang en bied veilige parkeerplek binne. Dit bied verblyf aan 2 volwassenes en 1 kind.

Hierdie oopplan-woonstel het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 2 leunstoele, 'n waaier en 'n gasverwarmer in die winter. 'n Bababedjie kan in die hoofslaapkamer voorsien word.

Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Warm water word deur middel van 'n sonkrag-geiser voorsien en daar is 'n krag-opstoter vir bewolke dae. Die gas op die slaapbank moet via die hoofslaapkamer toegang tot die badkamer kry.

Die kombuisie het 'n gasstoof, lugbraaier, ketel, broodrooster, dompelkoffiepot, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, potte en panne, 'n dubbelwasbak en 'n toonbank met 3 stoele waar etes geniet kan word.

Daar is 'n omheinde onderdakstoep met 'n toesluitbare roosterhek met 'n seil om beskerming teen die wind en reën te bied en 'n slaapbank, 'n bankie en 'n klein etenstafel en stoele. As die wind waai of die weer draai, kan gaste die seile aftrek om die stoep te beskut.

Gaste het toegang tot onbeperkte WiFi en 'n slim-TV. Dit sal gaste toelaat om YouTube te gebruik, maar as gaste Netflix of ander kanale wil hê, is dit raadsaam dat hulle hul eie wagwoord en e-posadres saambring. Daar is lampies met herlaaibare ligte in die geval van beurtkrag. 'n Omsetter is ook beskikbaar om die TV en WiFi tydens beurtkrag aan die gang te hou.

'n Draagbare Weber-braai is op versoek beskikbaar.

Die verblyf is ideaal vir 'n naweekwegbreek, 'n sakereis of 'n plek om te rus. Dit is in 'n rustige buurt en die tuin het 'n ryk voëllewe. Kinders kan die swaai en die trampolien in die voortuin gebruik.

Die eiendom is sentraal geleë en geriewe en restaurante is maklik bereikbaar. Dit is 6 km vanaf Strand se strand en Waterstone Village en Somerset Mall is minder as 5 km ver. Die woonstel bied maklike toegang tot 'n aantal wynroetes. Vergelegen Mediclinic is 3 km ver en Busamed Privaat Hospitaal is 5 km weg, net agter die Somerset Mall.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Glen C
5.0
Comfortable and peaceful. Host went out of her way to make us comfortable. She was warm and welcoming and explained everything that was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Kobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Good and clean. Helpful and friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Johnnie M
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike, goed toegeruste verblyf. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Die eenheid is klein maar gerieflik en goed toegerus. Die kombuisie en badka...
Sien meer
Jun 2024
Susan R
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende verblyf teen 'n bekostigbare tarief. Ek het 'n heerlike 3 nagte in L'abri Guest Flat gebly. Pragtig skoon met alles wat nodig is. Die gasv...
Sien meer
Mei 2024
Chenelle V
5.0
Die verblyf was wonderlik! Sien sterre.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Firmount-weg 7, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink L'abri Guest Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firmount-weg 7, Greenway Rise, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe59932ea83592842bf215a736eaada175c8d215efd5f385550417177c696a49c3ce5c14f2f219803d82ce8e5a1ecdeee2e3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 3) 21 5 1 5 7 Firmount Road Greenway Rise 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073415439016 18.841996728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang