Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

L'Abri

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aurigastraat 278, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R980 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

L'Abri is 'n goed ingerigte, ruim en luukse selfsorg-eenheid in 'n tuin in 'n rustige veilige area van Waterkloof. Pretoria. Dit is naby Brooklyn Mall, hospitale soos Little Company of Mary, Zuid-Afrikaans en Jakaranda geleë. Die huis is ook binne maklike bereik vanaf die Universiteit van Pretoria, die Voortrekkermonument en Vryheidspark.

Die eenheid is deel van die hoofhuis, maar bied steeds gaste privaatheid met eie toegang. Dit beskik oor 'n ruim slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n rusbank wat as 'n dubbelbed in die leefarea opgemaak kan word. Dit is hoofsaaklik geskik vir kinders of jong volwassenes. Daar is baie trappe, so L'Abri is ongelukkig nie geskik vir gaste in 'n rolstoel nie.

Die kombuisie beskik oor basiese selfsorggeriewe, insluitend 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, induksieplaat en elektriese braaipan. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank wat meer geskik is vir kinders omdat dit laag oopvou tot op die vloer. Gerieflike sitplek en 'n TV met DStv (alle kanale) is ook beskikbaar. Gaste het ook die gebruik van gratis WiFi in en om die eenheid. Ingesluit by die prys is jogurt, muesli, melk, koffie, tee en beskuit met aankoms.

Daar is 2 honde op die perseel, 2 worshonde. Hulle is hard wanneer hulle nuwe mense verwelkom, maar is nie gevaarlik nie.

Gaste het toegang tot 1 onderdakparkeerplek.

Die verblyf is ideaal vir 'n sakereisiger, gesinsbesoekers of as 'n gerieflike oornagplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jaco V
5.0
Dit was heel aangenaam gewees. Die verblyf was uitstekend gewees.
Okt 2024
Henry V
Gesin met tieners
5.0
Dit is huis! Dankie. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie ligging en baie veilig. Baie dankie. Ons kom weer kuier.
Jun 2024
Philip K
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie oornag verblyf. Klein woonstelletjie wat alles bied wat 'n mens nodig sal hê.
Jun 2024
Tienie E
5.0
Baie dankie aan tannie Isolde en oom Quintis. Julle plek is so netjies en skoon. Super netjies. 100% toegerus. Stil en pragtige plek. Baie oulike eien...
Sien meer
Apr 2024
Susan V
Saam met vriende
5.0
Netjies. Was baie netjies en mooi.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Isolde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Aurigastraat 278, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink L'Abri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aurigastraat 278, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2Y2M3NTJiLTAzOTUtNDE5Ny1iNTY4LTk2ZTc1N2RhMWQzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 4 mense 59 5 1 5 278 Auriga Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.781767442335 28.238316056101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang