Labyrinth Lodge
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, Elandskraal-plaas 203, Erfdeel 86, Knysna-distrik, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Labyrinth Lodge is op 'n plaas 16,3 km vanaf Sedgefield en 31,9 km vanaf Knysna geleë. Die lodge bied 'n toevlugsoord in die natuur waar gaste voëlgesang en 'n berg-uitsig in die verte kan geniet.
Gerieflike verblyf word in 'n gaste-suite met slaapplek vir 2 gaste aangebied. Dié suite het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n aparte toilet en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en kookgerei. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area.
Die ligging is ideaal vir gaste wat die Tuinroete en omliggende areas wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die N2, Elandskraal-plaas 203, Erfdeel 86, Knysna-distrik, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Labyrinth Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N2, Elandskraal-plaas 203, Erfdeel 86, Knysna-distrik, 6573, Wes-Kaap