LaDamon
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het ook 2 gemaklike stoele, 'n TV met sekere TV-kanale, lugversorging en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond en ketel insluit.
Huisreëls
Gaste kan reël om teen 'n addisionele koste tot en met 1 uur later in te klok.
Klein hondjies is welkom indien daar vooraf gereël is.
Rook is binne verbode, maar daar is 'n toegekende area in die tuin waar gaste mag rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank geskik vir kinders. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n slim-TV en WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Huisreëls
Gaste kan reël om teen 'n addisionele koste tot en met 1 uur later in te klok.
Klein hondjies is welkom indien daar vooraf gereël is.
Rook is binne verbode, maar daar is 'n toegekende area in die tuin waar gaste mag rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 106, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang