LaDamon
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Luca B - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik en knus.
Elizma A - Okt 2023
Algehele gradering
Reis vir sport.
LaDamon se terugvoer
Dit was n absolute plesier om julle hier by Ladamon te kon he baie dankie.
John Dorys Kimberley-lynette T - Mei 2023
Algehele gradering
Ons was in Paarl vir skolerugby.
Carlo F - Jan 2023
Algehele gradering
Gemalike plekkie, gerieflik geleë.
LaDamon se terugvoer
Baie dankie, Carlo
Mareina J - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspannend en in gemak.
LaDamon se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, dit was heerlik om julle hier te he.
Stephan J - Mei 2023
Algehele gradering
LaDamon is klein, maar baie skoon en netjies. Dit is baie sentraal geleë in Paarl, en sal dit beslis aanbeveel vir n kort vinnige kuiertjie.
Suzan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf met goeie gasvryheid.
Klaas V - Mrt 2023
Algehele gradering
Very nice room, but only suitable for one night as there is no space for suitcases.
Morne I - Des 2022
Algehele gradering
Fantasies.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 106, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang