Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LaDamon

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Luca B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik en knus. Lieflike plekkie vir die aand vir die wat Paarl wil gaan verken. Baie veilig en fantastiese kommunikasie vanaf die gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Reis vir sport. La Damon is regtig aan te beveel, sentraal gelëe in die Paarl, rustige atmosfeer, vriendelike ontvangs en uitstekende diens. Die feit dat ons baba hondjie kon saam kuier was 'n groot bonus. Ons sal beslis weer hier oorbly as ons in die Paarl moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
LaDamon
Dit was n absolute plesier om julle hier by Ladamon te kon he baie dankie.

John Dorys Kimberley-lynette T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons was in Paarl vir skolerugby. Monica is tops, sy is vriendelik en behulpsaam. Perfekte ligging in die hoofstraat en die blyplek was baie gerieflik,. Ek kan LaDamon verseker aanbeveel en sal self weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo F
1 nag
5.0
Jan 2023

Gemalike plekkie, gerieflik geleë. Baie vriendelike en akkomoderende gasheer wat 'n oulike plekkie bestuur. Baie gerieflik en goed geleë. 'n Goeie basis vir 'n enkelreisiger of paartjie wie bietjie meer die Paarl wil verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
LaDamon
Baie dankie, Carlo

Mareina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ontspannend en in gemak. Waarde vir geld. Briljante diens. Vriendelike, gasvrye mense. Gaan uit hul pad om jou verblyf spesiaal te maak. Ek beveel hulle aan vir enigiemand wat rustige gasvryheid en vriendelikheid wil geniet in gemak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
LaDamon
Baie dankie vir julle terugvoer, dit was heerlik om julle hier te he.

Stephan J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2023

LaDamon is klein, maar baie skoon en netjies. Dit is baie sentraal geleë in Paarl, en sal dit beslis aanbeveel vir n kort vinnige kuiertjie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Aangename verblyf met goeie gasvryheid. Goeie oorslaapplek om besigheid af te handel. Goeie WiFi en geen load shedding was 'n groot bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Klaas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2023

Very nice room, but only suitable for one night as there is no space for suitcases. Door so close to the swimming pool that one can fall into the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Morne I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasies. Sal defintief weer gou kom, vriendelike diens en fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2022

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Monica
LaDamon
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het Wi-Fi is beslis beskikbaar in die kamer is net gewone TV ook net in hier die kamer is nie DStv. Ons het julle geplaas in die kamer vir die tuin se gebruik vir julle 2 groot honde.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 106, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e258a5e0704ec32761cf018cd255076dd45a4d4929af3a9d41f69b51e5e278810d9f40e90819ed2284a5a7e2ec8f27c56a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 106 Main Road Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74880416221 18.961814023031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang