Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LaDamon

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 106, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

LaDamon het 3 knus kamers wat op die gasheer se perseel in Hoog-En-Droog, Paarl geleë is. Die kamers is ideaal vir reisigers wat deurry en op soek is na 'n gerieflike blyplek terwyl hulle die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die Paarl verken.

Hierdie eiendom het 'n omskakelaar en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Albei die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei kamers het WiFi, lugversorging en 'n TV. LaDamon 1 het uitgesoekte TV-kanale terwyl LaDamon 2 die volle DStv-pakket het. Tydens beurtkrag is daar 'n rugsteunkragstelsel wat elektrisiteit verskaf en die Wi-Fi en die TV van krag voorsien.

Daar is 'n lieflike swembad beskikbaar vir gaste se gebruik, veral op daardie warm somersdae. Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Main Street Paarl is 'n kleurvolle versameling pragtig gerestoureerde Kaaps-Hollandse, Georgiese en Victoriaanse geboue en sluit 'n verskeidenheid winkels, restaurante en besienswaardighede in. Hierdie eiendom is stapafstand vanaf die skool se atletiekvelde. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, fietsry, voëlkyk en wynproe in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Luca B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en knus. Lieflike plekkie vir die aand vir die wat Paarl wil gaan verken. Baie veilig en fantastiese kommunikasie vanaf die gasvrou!
Mrt 2024
Elizma A
Gesin met tieners
5.0
Reis vir sport. La Damon is regtig aan te beveel, sentraal gelëe in die Paarl, rustige atmosfeer, vriendelike ontvangs en uitstekende diens. Die feit ...
Sien meer
Okt 2023
John Dorys Kimberley-lynette T
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was in Paarl vir skolerugby. Monica is tops, sy is vriendelik en behulpsaam. Perfekte ligging in die hoofstraat en die blyplek was baie gerieflik,...
Sien meer
Mei 2023
Carlo F
5.0
Gemalike plekkie, gerieflik geleë. Baie vriendelike en akkomoderende gasheer wat 'n oulike plekkie bestuur. Baie gerieflik en goed geleë. 'n Goeie bas...
Sien meer
Jan 2023
Mareina J
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend en in gemak. Waarde vir geld. Briljante diens. Vriendelike, gasvrye mense. Gaan uit hul pad om jou verblyf spesiaal te maak. Ek beveel hul...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoofweg 106, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink LaDamon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 106, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e258a5e0704ec32761cf018cd255076dd45a4d4929af3a9d41f69b51e5e278810d9f40e90819ed2284a5a7e2ec8f27c56a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 106 Main Road Hoog-En-Droog 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74880416221 18.961814023031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang