Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladera Vista

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Petro B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie dankie, jul is puik. Ons is baie vriendelik ontvang en hul het moeite gedoen om my seun se 30ste wat ons daar gehou het, te akkommodeer. WiFi wou nie konnekte nie, maar ons het dit nie eers gemis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en baie mooi omgewing. Baie gerieflik, netjies en goed toegerus. Pragtige tuin en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric Z
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Excellent. Amazing, homely and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie netjies en waarde vir geld. Baie netjiese plek, alles wat jy nodig het. Goed geleë en sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ida was baie behulpsaam en vriendelik. Alles was daar wat ons benodig het. Vriendelike en behulpsame gasheer. Plek was baie netjies en skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly! Baie lekker gebly, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daylan R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Fantastic. Cute. Comfortable. Fantastic and excellent stay. Very neat and cute little spot. However, I would prefer a separate bathroom from the main bedroom. Very nice for a family of 5. Also, TV channels are very limited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmare C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Baie mooi en netjiese verblyf. Baie lekker gebly. Baie mooi en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Baie aangenaam en gerieflik. Baie lekker gebly. Sentraal geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle K
Kort verblyf
4.4
Feb 2024

Baie tevrede. Ek het baie lekker gebly, alhoewel ek dink dit is bietjie vreemd dat die toilet in die slaapkamer self is, wat bietjie ongemaklik sal wees as mens nie alleen daar is nie. Ek het ook vroegtydig gereël met die eienares om vroeër in te klok, en die dame wat die bestuurder daar is, was nie bewus daarvan nie en hulle het my in 'n ander kamer gesit toe. Daar was ook niemand beskikbaar toe ek moes uitklok nie, en ek het op die ou einde my sleutel vir een van die ander gaste gegee. Behalwe vir dit, het ek baie lekker gebly, alles was super skoon en baie netjies, en ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

IDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 22, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA540931dffa294687095415666af2e75fe02ecf115cc09231c68cf75f283cec429dbe7af50ee950c6cd5820f05190d852ebc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 22 Berg Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74778 18.95884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang