Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladera Vista

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Hardus B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Skoon, netjies, gerieflik, als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Gemaklik en rustig in die mooie Paarl. Ongelooflik mooi. Uitstekende ligging. Stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Bitter netjies! Uiters gasvry! So gerieflik! Beveel beslis aan! Home away from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Trots Suid-Afrikaans. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

What an excellent stay with a beautiful view, and great service. Modern, clean and spacious unit with a beautiful view and a pool. Ida was very helpful and accommodating. Close to restaurants and shopping malls. I will definitely recommend Ladera Vista.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Coleen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker gebly, sal vir seker weer daar oorslaap as ons Paarl besoek. Ons het heerlik gebly en Charmain het al ons navrae sommer vinnig hanteer. Die eenheid het alles wat jy nodig het. Ons sou 'n dubbelbed verkies het i.p.v. die twee enkelbeddens, maar verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Good. The stay was good. It was easy to find the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faizal V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Pure awesomeness. Accommodation was well situated, near shops, clear, neat and tidy. Had an awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha N
1 nag
5.0
Sep 2024

Modern en veilige vesting in Paarl. Dit was heerlik en ons gasheer was baie vriendelik! Die toilet is bietjie klein vir groter gaste, maar sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie dankie, jul is puik. Ons is baie vriendelik ontvang en hul het moeite gedoen om my seun se 30ste wat ons daar gehou het, te akkommodeer. WiFi wou nie konnekte nie, maar ons het dit nie eers gemis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

IDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 22, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA540931dffa294687095415666af2e75fe02ecf115cc09231c68cf75f283cec429dbe7af50ee950c6cd5820f05190d852ebc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 130 5 1 5 22 Berg Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74778 18.95884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang