Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladera Vista

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

IDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 118 resensies vir Ladera Vista
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Philip V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Rustig en baie mooi omgewing.

Baie gerieflik, netjies en goed toegerus. Pragtige tuin en baie rustig.

Cedric Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric Z

Excellent.

Amazing, homely and safe.

Jacques G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Baie netjies en waarde vir geld.

Baie netjiese plek, alles wat jy nodig het. Goed geleë en sal vir seker weer daar gaan bly.

Carlo R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo R

Ida was baie behulpsaam en vriendelik. Alles was daar wat ons benodig het.

Vriendelike en behulpsame gasheer. Plek was baie netjies en skoon en het alles gehad wat ons benodig het. Sal definitief weer terugkom.

Kobus L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Lekker gebly!

Baie lekker gebly, baie dankie!

Daylan R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daylan R

Fantastic. Cute. Comfortable.

Fantastic and excellent stay. Very neat and cute little spot. However, I would prefer a separate bathroom from the main bedroom. Very nice for a family of 5. Also, TV channels are very limited.

Wilmare C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmare C

Baie mooi en netjiese verblyf.

Baie lekker gebly. Baie mooi en netjiese plek.

Renier B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier B

Baie aangenaam en gerieflik.

Baie lekker gebly. Sentraal geleë.

Michelle K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K

Baie tevrede.

Ek het baie lekker gebly, alhoewel ek dink dit is bietjie vreemd dat die toilet in die slaapkamer self is, wat bietjie ongemaklik sal wees as mens nie alleen daar is nie. Ek het ook vroegtydig gereël met die eienares om vroeër in te klok, en die dame wat die bestuurder daar is, was nie bewus daarvan nie en hulle het my in 'n ander kamer gesit toe. Daar was ook niemand beskikbaar toe ek moes uitklok nie, en ek het op die ou einde my sleutel vir een van die ander gaste gegee. Behalwe vir dit, het ek baie lekker gebly, alles was super skoon en baie netjies, en ek sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Marianne D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne D

I would not stay here again. A disappointing experience.

It pains me to give this review. I booked Room 5 six weeks in advance and paid in full. I only stayed at this establishment because I really liked Room 5. On arrival, the reception was locked and there was no welcome. I phoned the host, Ida, and she told me to look in the grey locker box for my key. At no point prior to my arrival was I informed the locker box was the method of key handover. The housekeeper came to meet me and told me I had been moved to Room 2 ─ a far inferior room without the facilities that I required. I phoned Ida to say this was not what I paid for and downgrading me was unacceptable. She said a guest in Room 5 decided to stay an extra night. Then he should have been moved to Room 2. Ida did not apologise and only made excuses. At Room 2 the patio gate was locked around 5 pm with a large padlock. No one had informed me that the key for this exterior padlock was on my room key. Should a fire have broken out, the guests in Rooms 2, 3 and 4 would have no place to go in the small patio enclosure. When I complained to Ida about this she said dismissively "Oh, all our guests know the gate key is on the keyring". I did not. This is a serious safety oversight. The cold tap in the bath in Room 5 did not work. There was no emergency battery backup light for the room for loadshedding ─ which was experienced at least twice each day/night. The latch at the bottom of the French doors in Room 5 fell off when I opened the door. Overall, the housekeeping staff were very kind, but the host, Ida, was not. I would not stay here again.

Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstekend, net te kort.

Pragtig, stil blyplek. Goeie geriewe. Voldoende diens. Uitstekende verblyf.

Maruchell S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruchell S

Kuier was asemrowend tenspyte van die weer.

Ek en my eggenoot sal in die toekoms weer Ladera Vista besoek. Die rustigheid, netheid, veiligheid en selfs die gasvryheid is puik. Die diens is uitstekend.

Tim V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tim V

Lang naweek ekskursie.

Lekker ruim kamer. Baie groot vir Paarl. Presies wat ons nodig gehad het.

Anneline B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B

Baie lekker gebly.

Die gastehuis is sentraal geleë. Ons het baie veilig gevoel. Die eenheid was ruim en baie netjies. Sal definitief weer daar bly.

Jeanette B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette B

Gerieflik naby alles en 'n stil omgewing. Baie netjiese eenheid.

Die badkamer/toilet sonder 'n deur is regtig onaangenaam. Ons volwasse dogter was saam en dis ongemaklik om te stort ens. met 'n plek sonder privaatheid. Nêrens word dit op hulle webblad genoem van die oopdeurbadkamer nie of foto's daarvan nie. Die hek wat met 'n slot oop- en toegemaak moet word is onaangenaam as dit reën en dit sukkel met die slot wat binne hang en jy wat van buite oopsluit. Kragonderbreking op oggend van uitboek, wat hare blaas en koffiemaak 'n probleem maak. Met nat hare daar uit na ons volgende afspraak. Gedink daar sal sonpanele wees vir die gastehuis.

Casper D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper D

Voldoende vir die naweek.

Ek en my eggenoot het die naweek in Paarl spandeer. Die geriewe was voldoende, maar ons het nie self kosgemaak in die kamer nie. Geen opwasgeriewe in die kamer nie, maar die koffiebekers en glase is deur die personeel van Ladera Vista gewas. Die kamer was uiters netjies en skoon. Baie dankie!

Denzil P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denzil P

Great stay.

Very comfortable, great location, friendly hosts.

Mariette B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette B

Ons was daar vir die Gimfees, so meeste tyd by die skool spandeer. Ons het eintlik net 'n bekostigbare plekkie gesoek vir slaap.

Ons het uitgesien na die familie-eenheid, maar was toe verdeel 'n twee kamers. Ons moes toe in die kamer slaap met die toilet wat oop is. Dit was nie so aangenaam nie, ek verkies 'n privaat toilet. Die 3 dogters moes die 3-slaapkamer vat omdat hulle 3 is. Die staalhek help met die veiligheid, maar is nie die gemaklikste om oop en toe te maak heeltyd nie. Die 3-slaapkamer het ook na rook geruik die aand en volgende dag a.g.v. die braai waar ons kosgemaak het die eerste aand. Het dus nie weer gebraai, die laat regitg die hele vertrek na rook ruik wat die kinders glad nie geniet het nie.

Tamryn P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tamryn P

Beautiful view and neat room and bathroom.

DStv does not work correctly. No electricity on the day of checkout. Couldn't do my hair or have coffee the morning of checkout, even thou no loadshedding was scheduled.

Vernadette L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernadette L

Netjies, gerieflik en baie goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Marlene S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Baie lekker gekuier.

Tanya het ons baie vriendelik ontvang en uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Marlene S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Baie lekker gekuier, vriendelik ontvang.

Baie dankie dat ons, ons hondjie ook kon saamvat. Rustige en veilige omgewing.

Anneline B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B

Fantasties! Kon nie vir beter vra nie. Sal definitief weer daar oorbly.

Die eenheid/kamer was netjies en skoon. Ons het lekker gebly en gekuier en het veilig gevoel. Tanya en haar man was baie gaaf, hulle ons met ope arms verwelkom.

Anton B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Presies wat ek wou hê vir kort oorbly.

Die feit dat klein troeteldiere toegelaat word is 'n groot pluspunt.

Sinta R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sinta R

Die plek was netjies en personeel vriendelik.

Die plek is goed geleë en baie sentraal. Dit is 'n pragtige uitsig na die berg se kant.

Hein V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V

Friendly, happy, good service and value for money.

Great stay. However, the shower taps are not ideal as they do not function properly and the stove/oven did not work and was not returned after they were taken in for fixing.

Liana S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liana S

Goeie gastehuis.

Ladera Vista was 'n gunsteling vir my in die Paarl. Ek en my man het al voorheen twee keer daar oorgebly in kamer 5 wat wonderlik was. Ek was wel teleurgesteld die laaste keer wat ek alleen daar oorgeslaap het. Ek het gedink ek bespreek weer kamer 5, want dit was die foto op die webtuiste toe ek bespreek het, maar kamer 3 is toe aan my gealokkeer. Die kamer was bitter klein en die toilet raas vreeslik as die water in die tenk inloop. Ek kon ook nie die sleutel by die kantoor kry waar ek dit voorheen gekry het nie. Dit was in 'n lockbox gebêre, maar die inligting was nie aan my oorgedra nie, so toe ek na 'n lang en besige dag wou inboek, moes ek eers bel om te hoor waar wk die sleutel kon kry.

Ladera Vista se terugvoer

Liana, jou navraag was vir Kamer 3 aangevra, daarom is kamer 5 nie vir jou geallokeer. Jou bespreking is vir jou spesiaal aangepas soos versoek met ekstra afslag. Indien daar enige foute in kamer is, word daar gevra om dit aan te meld. Omtrent die sleutel in die sluitboksie, is dit vanaf Covid ons protokol. Ek is jammer dat dit vir jou ongerieflik was.

Ladera Vista
Hanno K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno K

Heerlik.

Alles was baie netjies en baie gerieflik. Sal definitief weer daar bly indien nodig.

Eurika D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika D

Baie stil en netjies.

Stil en netjies, mooi area.

Samantha A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha A

Baie rustige woonbuurt.

Baie rustige woonbuurt.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Elizma F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elizma F

Quick stay over.

Okay for one night stay for business travellers. Walls really thin, listen to neighbour's TV as well as music the whole evening after a tiring day. Reception was brilliant, and very friendly.

Lizma V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizma V

Aangenaam, kragonderbrekings geen probleem, kamerspasie beperk.

"Reception" aanduiding op voordeur van geen nut, niemand in sig, alhoewel 24 uur diens geadverteer word. Kamerbespreking, kamer 4, is gekies volgens ons persoonlike vereistes, koningsgrote bed en bad, bevestiging van bespreking is ontvang, met aankoms moes ons verneem dat die kamer nie meer beskikbaar is nie, maar goedgunstiglik is daar toe 2 kamers aan ons toegestaan, dubbelbed en geen bad. Met navrae oor 'n bad is aan ons meegedeel nie 1 kamer is toegerus met 'n bad nie, nie eers die hoofhuis het 'n bad nie. Werklik? Hoekom word kamer 4 met 'n bad geadverteer?

Ladera Vista se terugvoer

Lizma, Kamer 4 word nie geadverteer met 'n bad nie, maar wel Kamer 5.

Ladera Vista
Chris E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris E

Swakste diens ooit.

Met aankoms binne die bevestigde tyd, het niemand van my bespreking geweet nie en hulle kon nie die eienaar in die hande kry nie. Ek moes vir meer as 2 ure wag terwyl die bestuurder haar bes probeer het om my bespreking te bevestig. Sy het my later in 'n beskikbare kamer gesit, sonder enige bevestiging, net om die volgende te hoor dat ek in die verkeerde kamer is en so gou moontlik moet oortrek. As deel van my oorspronklike navrae en bespreking, het ek duidelik genoem dat betroubare internettoegang krities belangrik is. Daar was geen internet vir die tydperk van my verblyf nie, ten spyt daarvan dat ek herhaadelik daaroor gekla het. Met al die probleme het die eienaar nooit enige verantwoordelikheid aanvaar nie. Ek sal definitief nie Ladera Vista aanbeveel nie.

Dewald W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald W

Baie lekker.

Plek het my verbaas. Waarde vir geld.

Line L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line L

Was baie lekker.

Het alles gehad wat 'n mens nodig het.

Liana S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S

Heerlike plek. Sal weer teruggaan.

Pragtige plek met als wat mens nodig het. Ons sal definitief weer teruggaan. Ons eenheid het 'n pragtige uitsig gehad.

Nur-ali B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nur-ali B

Relaxed and tranquil.

It was a relaxing staying and would definitely recommend this to anyone that wants to break away from the rush you are used to.

Marnus S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S

Baie luukse verblyf in Paarl. Is baie goed geleë en naby aan die pragtige argitektuur van die geboue in die hoofstraat.

Baie goed toegeruste akkommodasie wat letterlik aan elke klein dingetjie tot aan die fynste besonderhede aandag gegee het. Die buite stort is ‘n aangename verrassing.

Deidré B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deidré B

Sien sterre.

Veilig, bekostigbaar, goeie diens.

Emmerenthia L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerenthia L

Wonderlike ligging! Hondevriendelik.

Die gastehuis is uitstekend geleë, reg onder dié Paarlrots. Lieflike uitsig op die berge met mooi ou geboue, goeie restaurante en omring van vrugbare valleie met geskiedkundige wyn- en vrugteplase in asemrowende mooi natuurskoon. Vriendelike ontvangs en goeie fasiliteite.

Thea D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea D

Gerieflik. Netjies. Skoon.

Hou van die aparte ingang, asook die 2 kamers wat aanmekaar verbind kan word. Badkamer spasie dalk bietjie knap. Maar andersins baie gerieflik en mooi versier.

Johannes H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johannes H

Lekker sentraal, maar nie privaat.

Ongelukkig is die klankdigtheid van die eenhede nie baie goed en kan jy deurentyd normale gesprekke en self sagte musiek/TV langsaan hoor.

Stefan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Lekker en waarde vir geld.

Sien sterre.

Tasneem K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem K

Dit was ongelooflik. Was baie vriendelik ontvang.

100% goeie diens. Sal definitief dit aanbeveel.

Mariaan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Heerlik en onvegeetlik.

Hul was so gaaf om ons vroeër te laat inboek weens beurtkrag, ons moes klaar maak vir 'n troue. Het dit baie waardeer.

Gerrit G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit G

Baie mooi en skoon plek.

Ek sal hierdie plek aan beveel!

Liesel V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel V

Heerlik.

Veilig, bekostigbaar, netjies en skoon. Waarde vir geld.

Paul K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul K

Ons is mooi ontvang en alles was in plek. Die een kamer net baie beknop. Lekker kuierplek gehad, maar geen uitsig.

Ek dink ek kon beter plek gekry het vir selfde geld as ek vergelyk wat my sussie deur B&B gekry het.

Helga H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helga H

Uitstekende verblyf!

Die hele verblyf was lieflik en sal dit beslis aanbeveel by vriende van my!

Janine P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Puik verby.

Ons het dit verskriklik baie geniet. Baie dankie vir die mooi skoon kamers.

Adel N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel N

Baie lekker verblyf en vriendelike mense.

Verblyf was skoon, netjies en alles wat mens nodig het.

Angelique L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique L

Lieflike gasvrye verblyf.

Ongelooflik baie dankie vir julle lieflike gasvrye verblyf, Ida. Ek waardeer dit so baie dat jy my en my man tegemoet gekom het. Jy het 'n lieflike plekkie so teen die hange van 'n pragtige berg. So idillies en maak mens jaloers dat jy elke dag in dit kan vaskyk!

Ida P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida P

Absolutely fabulous, thank you.

Very comfortable, they went out of their way to accommodate our vehicles and were flexible with our extra guests.

Deon B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B

Baie rustige area en verblyf mooi skoon en netjies.

Aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is sal ek aanbeveel dat die gerei om kos te maak hersien word. Verder was alles puik.

Barend D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend D

Awesome.

Baie aangename mense. Plekkie baie mooi.

Riette H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette H

Wonderlik.

Ek en my dogter is vriendelik ontvang. Ons kamer was baie netjies, met die nodige geriewe vir selfsorg. Ons het 'n pragtige uitsig gehad en alhoewel ons kamer reg langs ontvangs was is ons nie gesteur nie. Die buitestort was 'n lekker bonus. Sal vir seker weer gaan.

Magdalena M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M

Dit was baie rustig en veilig om daar te woon.

Dit was maklik om te vind.

Thelma V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma V

Ladera Vista is pragtig, netjies en het my verwagtinge oortref.

Dit was voorwaar 'n heerlike tydjie in die Paarl, ek sal beslis weer by julle bespreek in die toekoms!

Hjalmar R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hjalmar R

Alles was perfek, ek sal dit sterk aanbeveel.

Ek was vir een aand daar, die kamers het alle nodige geriewe, en dis baie still - perfek.

Adri D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D

Is warm ontvang, baie skoon en netjies.

Sal definitief weer daar gaan bly, as ek weer in daai omtrek is.

Jackie B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie B

Aangenaam.

Baie netjies en mooi. Alles wat jy nodig het vir selfsorg is daar. Werklik oulike plek. Daar is nie 'n venster in die slaaparea nie.

Johan D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Ons het baie lekker gebly. Netjies.

Dit was skoon, netjies en gerieflik. Ons het lekker gebly.

Nic H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic H

Skoon, netjies, gerieflik en 'n pragtige omgewing.

Dis 'n mooi plek in 'n pragtige omgewing. Diens is goed. Ek het lekker gebly.

Hannelie L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie L

Ons was gasvry ontvang in 'n netjiese, goed toegeruste, gerieflike kamer.

Ons verblyf was baie aangenaam en waarde vir geld.

Johan D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Skoon, groot.

Het geen stoof om eie kos te maak nie.

Nico S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Baie netjies en regtig 'n plesier om daar te kon woon.

Van die krane in die eenheid was moeilik om te gebruik en een het deur die aand gelek. Kon nie die ligte se skakelaar opspoor nie met gevolg dat ons moes slaap met die ligte aan (maar hulle was heel aand baie dof wat darem toegelaat het dat ons kon slaap). Darem klein kwessies wat gou reggestel kan word. Sal definitief weer by Ladera Vista aanklop in die toekoms.

Vicki M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki M

Great!

From the beautiful scenery to the magical atmosphere of the room! Sweet dreams were had! Thank you! Will definitely come again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik!

Vanaf die pragtige natuurskoon tot die magiese atmosfeer van die kamer! Ons het soet geslaap! Sal beslis weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mariska L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska L

Plek is netjes en baie lekker gebly.

Ladera Vista personeel was baie behulpsaam met die inboek. Kamers en badkamer was baie netjies gewees. Asook baie lekker geslaap. Ek sal sê net parkeerplek is 'n probleem. Ons moes die aand in die pad parkeer het. Verder was dit 'n baie aangename plek.

Conrad D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad D

Wonderlik gebly dankie!

Alles was perfek, silwerskoon en nuut. Ek het baie lekker gebly en sal hulle definitief aanbeveel. Baie dankie!

Lindie O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie O

Excellent accommodation!

Pragtige, netjiese, skoon, goed toegruste verblyf. Hartlike warm verwelkoming. Tannie Hettie het ons so welkom laat voel. 'Home away from home".

Michele N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michele N

Veilig.

My twee dae verblyf was baie goed. Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Netjiese woonstel met alles wat ek benodig het. Baie skoon, lekker stil en rustig. Ek sal hierdie verblyf vir enigiemand aanbeveel.

Wilhelm R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm R

As jy moeg is moet jy hier gaan slaap.

Goed ontvang. Kamer baie netjies. Stoep koel en stil vir lekker rus. Moes baie vroeg ry en daar is nie 'n drop-in box vir kamerleutels nie, asb. maak een, dan is die kamer veilig totdat die werkers begin skoonmaak.

Jean O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean O

Stil, gerieflik en vriendelike ontvangs.

Sien sterre.

Bevan I - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bevan I

Baie rustig en natuurlik.

Die mense in Paarl baie vriendelik en baie still en natuurlik.

Elbie H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie H

Lekker!

Die gastehuis is in 'n pragtige stil omgewing geleë. Ida het ons baie vriendelik ontvang en gehelp met al ons navrae. Die kamer waarin ons was was met alles wat nodig is toegerus. Dit is egter baie klein en moeilik vir twee persone om gemaklik rond te beweeg.

Lizelle V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Pragtig! Sal beslis weer daar oorbly

Vir 'n netjiese gastehuis, met bekostigbare prys en uitstekende ligging sal ek aanraai almal wat Paarl toe gaan slaap hier oor. Mense is vriendelik sowel as die woefies! Ons het ons nagte daar volwaar geniet

Jessica J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica J

Heerlike! Puik! Hartlike huis-atmosfeer!

Het 'n heerlike, gerieflike, netjiese en skoon verblyftydperk gehad. Sal altyd weer teruggaan na Ladera Vista. Baie dankie vir julle gasvryheid. Die vierbeen kinders was die beste, met hulle verwelkoming elke keer as hulle my gesien het. Love julle plekkie.

Rene R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene R

Wonderlik!

Baie netjies en alles was perfek!

Annemari J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemari J

Enjoyed the stay. Room is spacious, clean and perfect for one night.

The personal attention is appreciated, especially with the directions to my wedding venue.

Stephan D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D

Baie lekker gebly.

Vriendelik ontvang. Baie netjiese kamers. Parkering is net nie veilig nie.

Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marietha C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha C

Dit was amper lekkerder as om tuis te wees.

Ons was uitgeboul deur hierdie pragtige en gemaklike akkommodasie. Hoop hulle kamers is altyd vol bespreek.

Linda S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Wonderlik!

Die prys was reg, die verblyf uitstekend en vriendelik.

Charles S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Die verblyf was aangenaam. Rustig in 'n puik omgewing.

Ek sal hierdie gastehuis altyd aanbeveel, want die ontvangs was vriendelik en professioneel. Die geriewe luuks en prakties. Baie gasvrye mense.

Sandra A - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra A

Excellent

Lovely place spent one night there as we were attending a wedding. Sorry we didn't book for the weekend. Definitely be coming back.

Willem E - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E

Gesellig.

Skoon en netjies en alles wat jy nodig het. Sentraal en naby alles.

James V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Wonderlik, rustig en skoon. Baie vriendelike gashere.

Baie lekker gebly. Skoon, modern, vriendelike diens.

Nerine R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine R

Aangename gashere!

Beveel aan vir gesin. Alle geriewe is daar vir kook, ens.

Bianca V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca V

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly. Almal is baie vriendelik en ons sal weer daar bly!

Eunice M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eunice M

The place offered us the peace and quiet that we needed.

The hosts were friendly, the accommodation was quaint and clean. It afforded us the privacy that we needed.

Grieta P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Grieta P

Lekker!

Sien die sterre.

André S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André S

Maklik bereikbaar, goed geleë en pragtige omgewing.

Die kamer was baie netjies en skoon. Ons is hartlik ontvang en het die verblyf werklik geniet. Beslis 'n plek om weer van gebruik te maak!

Belinda H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda H

Netjies en skoon.

Baie netjies, skoon en gasvry.

Rosemarie V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rosemarie V

Netjies, skoon en goed geleë.

Ons was 5 volwassenes in een kamer met 1 toilet en 1 stort. Dit was nie deel van die kwotasie nie. Die kamer was netjies, skoon en die gasvrou was baie aangenaam.

Elmarie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V

Netjiese opset, maar as dit vol bespreek is, is privaatheid minder.

Ons het 5 dae by Ladera gebly. Braai-area word gedeel (daar is net een braai). Dit het privaatheid geskend, want jy wil nie noodwendig saam met vreemde mense die spasie deel nie. Kamer was netjies, maar spasie is min. Die opset is reg as jy net oorslaap of heeldag uit is en net wil stort en gaan slaap. Die TV is sentraal gekoppel en jy moet kyk wat wys, jy het nie 'n keuse om self 'n kanaal te kies nie. Koste is baie billik vir wat jy kry.

Babs T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Babs T

Oor die algemeen goed.

Ons het 'n selfsorg-eenheid bespreek. Die kamer wat ons gekry het was geensins 'n selfsorg-eenheid nie en glad nie wat ons op die webblad gesien het nie. Die badkamer het nie gordyne voor die skuifdeur en dit was vir my baie ongemaklik om te bad of te stort. Ons het hopeloos verdwaal alhoewel ons met 'n GPS gery het. Ons het ook gesukkel om die agente en die eienaar in die hande te kry en sodoende aanwysings te kry.

Erika B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B

Dit was absoluut fantasties - aangenaam, netjies en goed ingerig.

Ek sal verseker weer by Ladera Vista oorbly, dit is die perfekte oornagplek of selfs vir langer as jy die Kaap wil verken. Goed ingerig met alles wat jy nodig het, sentraal geleë en die vriendelikste warm mense. Vir seker 'n 5-ster instelling! Sal weer kom!

Norma M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma M

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Abel F - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abel F

Baie lekker, ongelooflik mooi en baie vriendelike mense.

Dis 'n baie goeie toegeruste eenheid, geleë op 'n ongelooflike mooi plek met baie vriendelike eienaars. Hulle gaan uit hulle pad om die lewe vir jou gerieflik te maak. Baie lekker en sal enige tyd weer terug gaan.

Mariaan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Baie lekker.

Dis baie goed ingerig en netjies. Die enigste kwelpunt is dat die motors buite in die oprit is. Weet nie regtig wat hul misdaadsyfers is. Andersins was ons baie beïndruk.

Connie J - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Connie J

Dis 'n veilige, stil omgewing met 'n baie mooi uitsig en tog naby restaurante.

'n Lang Spieël iewers in die kamer sal goed wees. Verder was dit 'n baie goed toegeruste kamer.

De Wet N - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet N

Lieflike geriewe in 'n pragtige, rustige omgewing.

Aan te beveel vir enige persoon wat die omgewing besoek en waarde vir geld soek.

Dj N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dj N

Nie uitspattig, maar goeie waarde vir geld.

Vir die bo-gemiddelde reisiger is dit te min, maar dit word ekonomies geregverdig en is dus aan te beveel.

Francois D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Goeie waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

Anton B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Baie mooi en veilig.

Seephouers nie volgemaak by aankoms nie.

Ankebe J - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ankebe J

Was skoon en netjies.

Badkamer effens klein en onprakties.

Rienie W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie W

Baie aangenaam!

Die manne was tevrede so ver van die huis af ...

Natasha M - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Genotvol!

Vriendelike ontvangs, baie mooi en netjies.

Marita V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Baie lekker gekuier!

Die braai-area is wonderlik.

Phoebe F - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phoebe F

Fantastic

Just what I wanted, a very friendly, comfortable and spotless place.

Sonja W - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja W

Beautiful peaceful area and a very warm welcome by the family.

We had a wonderful relaxing stay in beautiful surroundings. Really loved the outdoor shower. Would definitely use it in summer. Felt quite safe to walk in beautiful tree-lined streets. Right on the mountain yet very close to town. Thank you Ida and family for making us feel welcome and at home.

Fanie D - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Great place

Great place, will stay there again.

Lesley-ann B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley-ann B

Mooi skoon, maar bitter knap vir gesin.

Pragtige skoon, moderne verblyf, maar nie vir gesin met kinders nie. Dit was baie rustig en privaat. Ons sou 'n ietwat groter kombuis-area waardeer het, maar verder was ons baie tevrede. Dankie.

Magriet V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magriet V

Dis skoon, maar te klein vir twee volwassenes.

Sien die sterre hieronder.

Annalize V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalize V

Will stay there again!

The room was very dark, but that meant we could sleep very late!!

Jacolien N - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolien N

Die verblyf was aangenaam en gerieflik.

Die enigste klagte van my is dat daar geen stoel en klein tafel is waarop ek met my skootrekenaar kon sit en werk nie. 'n Man se rug raak lam as jy op die bed moet lê en werk.

Petronella C - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petronella C

Very neat and safe

Clean and helpful. When I'm back in the area, I will stay here again - very quite and safe.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 22, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA540931dffa294687095415666af2e75fe02ecf115cc09231c68cf75f283cec429dbe7af50ee950c6cd5820f05190d852ebc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 22 Berg Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74778 18.95884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang