Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladera Vista

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 22, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ladera Vista, wat berg-uitsig beteken, is teen Paarlberg geleë en bied panoramiese uitsigte oor die Paarlvallei en die Drakensteinberge.

Ladera Vista bied 5 kamers in 'n rustieke, plattelandse atmosfeer wat rus vir die siel bied. Alle eenhede is toegerus met die nodige geriewe. Gaste het toegang tot die asemrowende swembad-area, sowel as 'n beskutte, gemeenskaplike braai-area.

Ladera Vista is stapafstand van verskeie geriewe af, soos 'n supermark, restaurante, kunsgalery, die historiese Strooidakkerk, 'n plaasdam, asook die beginpunt van die Paarlberg-staproete.

Ervaar Paarl se gasvryheid met uitstekende diens deur jou gashere, Etienne en Ida de Villiers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Coleen H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly, sal vir seker weer daar oorslaap as ons Paarl besoek. Ons het heerlik gebly en Charmain het al ons navrae sommer vinnig hanteer. Die een...
Sien meer
Des 2024
Michael K
5.0
Good. The stay was good. It was easy to find the location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Faizal V
5.0
Pure awesomeness. Accommodation was well situated, near shops, clear, neat and tidy. Had an awesome stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Martha N
5.0
Modern en veilige vesting in Paarl. Dit was heerlik en ons gasheer was baie vriendelik! Die toilet is bietjie klein vir groter gaste, maar sal beslis ...
Sien meer
Sep 2024
Petro B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie, jul is puik. Ons is baie vriendelik ontvang en hul het moeite gedoen om my seun se 30ste wat ons daar gehou het, te akkommodeer. WiFi wou...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

IDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Bergstraat 22, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ladera Vista het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 22, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA540931dffa294687095415666af2e75fe02ecf115cc09231c68cf75f283cec429dbe7af50ee950c6cd5820f05190d852ebc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 22 Berg Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74778 18.95884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang