Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladismith Manor

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Catherine S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Thoroughly enjoyed it at Ladismith Manor, Alex the host, was most hospitable. Thoroughly enjoyed it at Ladismith Manor, Alex the host, was most hospitable and kind and was very knowledgeable of the area and the people. This helped us on our trip around the town and seeing the sites. The room was super comfortable and neat with an extravagantly clean and maintained bathroom. Perfectly situated. Very much enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anthea H
Kort verblyf Besigheidsreis
2.2
Nov 2023

Glad nie soos bespreek. Die bespreking was vir die blou kamer maar toe die konsultant daar kom was daar vir hom gesê daar is ander mense in die kamer en skuif hulle hom na 'n kamertjie agter die huis wat lyk soos 'n bediende kamer. Daar was geen waterdruk nie, so stort was bykans onmoontlik, en daar was ook nie warm water nie. Die kamertjie was piepklein en lyk asof dit vorige eeu se meubels is.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jannie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Baie aanvaarbare opsie. My verwagting was dat die kamer in die deel op die foto sou wees, maar dit is eintlik nie die geval nie. Die diens was baie vriendelik en die kamer skoon en gerieflik, en in die somer sal die swembad 'n goeie aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

In quiet Ladismith, the Ladismith Manor was a nice venue. The terrace and the hospitality of owner Alex did it all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jack V
1 nag
2.8
Nov 2021

Ladismith after all. Adequate. Nothing special. Enjoyed the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Marlene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Veilig en netjiese oorslaapgeriewe. Die eienaar was baie gasvry en behulpsaam. Hy ken die omgewing en het al die mooi plekke aan ons uitgewys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag
5.0
Mrt 2020

Dankie. Het lekker oorgeslaap, dit is naby aan alles in die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2020

Gerieflik. Was ontvang deur 'n baie vriendelike eienaar. Kamers was baie mooi en skoon. Eienaar het na ons gaan slaap het, vir 3 ure met sy vriendinne gesels en ons kon dus alles hoor wat hulle gesels het, dit was steurend op die slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yvette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Huislik, gemaklik skoon netjies. Ons was heerlik verras, lekker geslaap TV, WiFi. Gasheer baie hulpvaardig met 'n probleem met ons motorfiets, vir ons als gereël. Puik diens waarde vir geld. Lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

We strongly recommend Ladismith Manor! We had a great time at Ladismith Manor! The accommodation in first class. Alex is a very friendly, pleasant host that made us a wonderful breakfast. Thank you, Alex!! We had a wonderful stay, and if we're back in the area, we will definitely stay at Ladismith Manor again! The breakfast was amazing and very good value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 095
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 40, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5N2M3MGUxLTI1YmMtNDU0Zi04ZDA1LWNlNWU5OTk3NTQ0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 40 Queen Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.495810486075 21.266481876301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang