Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lady Annie's Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 54 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Lady Annie's Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Janeson C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeson C

Memory het my ontvang soos 'n kind van die huis en nie soos 'n gas nie. Ek het baie welkom en veilig gevoel.

Sal my hele familie bring.

Liza S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Luuks en baie skoon.

Baie gasvry en netjies. Mooi huis. Warm water. Lugreëling. Etes. Baie gerieflik sal beslis aanbeveel.

Dagmara D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dagmara D

Gemaklik en ontspanne omgewing.

Gasheer was vriendelik en behulpsaam met nodige inligting.

Jan J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan J

Friendly host and nice braai area.

The host, Charles, was of great help and very friendly. He advised our group on travel, restaurants and shopping malls in the area. Very nice and secure, quiet area.

Thomas H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas H

Baie lekker.

Charlie was baie gasvry, ons het lekker gekliek en gekuier.

Ronesca C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronesca C

Dit was aangenaam.

Lady Annie's Guesthouse was die perfekte blyplekke weens haar ligging. Ons kon maklik die plekke bereik waar ons wou wees. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Prof Kobus L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Kobus L

Geen probleme.

Baie lekker geslaap. Voel tog bietjie onrustig oor motor wat nie agter heining veilig parkeer kan word nie.

Evril B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evril B

Central. Near all amenities.

Warm, peaceful and friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sentraal, naby alle geriewe.

Warm, rustig en vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andriette K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andriette K

Home away from home.

Good value fr money. Relaxed vibe and comfortable rooms. Great service and good food. We will come back anytime for another visit.

Carel O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Carel O

Daar is geen koffiemaakfasiliteit in kamer nie net 'n gesamentlike kombuis.

Nie vir persoon wat self-cater nie. Geen uitsig.

Veliswa M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veliswa M

I would recommend them to other people as they have the best hospitality.

I am looking forward to using the place with family as well.

Alicia R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia R

Dit is kamers binne huis.

Dit is kamers binne huis waar gaste verskillende kamers kan bespreek. Baie vriendelike eienaar.

Karina N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karina N

Gerieflik en goed geleë

Ons verblyf by Lady Annie's was heerlik. Die kamer was netjies en gemaklik, asook die badkamer. Ons was vriendelik verwelkom. Baie naby geleë aan die N1 City Mall asook aan die Grand West Casino en Canal Walk! Sal Lady Annie's enige tyd aanbeveel.

Liezl S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S

Uitstekend - hoog aanbeveel

Gerieflik, en gasheer is ongelooflik vriendelik en geduldig met die laat en vroeg in-en-uit. Sal beslis weer daar oorslaap.

Cheney S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheney S

Baie gasvry en baie goeie diens.

Ek moes verblyf bevestig het vir 2 van ons werkers. Hulle het al die pad van Gauteng afgekom en het eers by die bestemming na 1 in die oggend gekom. Die eienaar Charles het gesê dis glad nie 'n probleem nie en het vir hulle oopgemaak. Ons het terugvoer ontvang van ons werkers en hulle sal definitief terug gaan. Baie dankie vir julle vriendelike en vinnige diens.

Barend F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barend F

Dit was ideaal vir ons behoeftes om net oor te slaap!

Die gastehuis is baie netjies en goed versorg met baie vriendelike gashere!

Willie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Baie netjies.

Pragtige houtmeubels en houtwerke. Vriendelike ontvangs.

Verne P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Verne P

Sal dit nie aanbeveel nie.

Sien gerus die sterre.

Bornwell / Lisa M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bornwell / Lisa M

Lady Annie's Guesthouse provided us with the best services ever. Keep it up.

Your standards are well up to date, and we really enjoyed our stay here. Well done.

Shehnaz A - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shehnaz A

Value for money!

I really enjoyed the stay - a home away from home!

Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 166, Vrijzee, Goodwwood, N1 City, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAktop61ogu0k99yjqq6XMzf2sc8J4kboBfB422HSjAFvSqRW2Io?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 166 Botha Street Vrijzee, Goodwwood, N1 City 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.896272005234 18.566556572914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang