Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lady Annie's Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Janeson C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2019

Memory het my ontvang soos 'n kind van die huis en nie soos 'n gas nie. Ek het baie welkom en veilig gevoel. Sal my hele familie bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2019

Luuks en baie skoon. Baie gasvry en netjies. Mooi huis. Warm water. Lugreëling. Etes. Baie gerieflik sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dagmara D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2019

Gemaklik en ontspanne omgewing. Gasheer was vriendelik en behulpsaam met nodige inligting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan J
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2019

Friendly host and nice braai area. The host, Charles, was of great help and very friendly. He advised our group on travel, restaurants and shopping malls in the area. Very nice and secure, quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thomas H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2019

Baie lekker. Charlie was baie gasvry, ons het lekker gekliek en gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronesca C
1 nag
4.4
Okt 2018

Dit was aangenaam. Lady Annie's Guesthouse was die perfekte blyplekke weens haar ligging. Ons kon maklik die plekke bereik waar ons wou wees. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Prof Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2018

Geen probleme. Baie lekker geslaap. Voel tog bietjie onrustig oor motor wat nie agter heining veilig parkeer kan word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Evril B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2018

Sentraal, naby alle geriewe. Warm, rustig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andriette K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2018

Home away from home. Good value fr money. Relaxed vibe and comfortable rooms. Great service and good food. We will come back anytime for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2018

Daar is geen koffiemaakfasiliteit in kamer nie net 'n gesamentlike kombuis. Nie vir persoon wat self-cater nie. Geen uitsig.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 54 jaar

Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 166, Vrijzee, Goodwwood, N1 City, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAktop61ogu0k99yjqq6XMzf2sc8J4kboBfB422HSjAFvSqRW2Io?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 166 Botha Street Vrijzee, Goodwwood, N1 City 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.896272005234 18.566556572914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang