Lady Annie's Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 166, Vrijzee, Goodwwood, N1 City, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R910 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lady Annie's Guesthouse is in die noordelike voorstede, N1 City in Goodwood in Kaapstad geleë. Die gastehuis spog met persoonlike aandag en warm Kaapse gasvryheid.
Lady Annie's beskik oor 6 slaapkamers wat saam slaapplek vir 14 gaste het. Dit sluit die Blackwood Room, Africa Room, White Room, Oak Room, Rustic Room en Mountain View Room in. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n bad of 'n stort. 'n Paar van die kamers het ook lugversorging, yskassies en TV's met DStv.
Ander geriewe sluit 'n swembad, binne- en buitebraai-area en veilige parkeerplek in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Bothastraat 166, Vrijzee, Goodwwood, N1 City, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink Lady Annie's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Goodwood Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 166, Vrijzee, Goodwwood, N1 City, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang