Lady Lily
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Hans B - Aug 2023
Algehele gradering
Soos geadverteer, net groter en meer privaat en geen beurtkrag.
Lynnette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker skoon plek.
Luan T - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike, oulike plekkie.
Lady Lily se terugvoer
Beste Luan,
Baie dankie vir jou terugvoer. Julle was wonderlike gaste.
By ons is julle altyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Lady Lily Gastehuis
Martin C - Jan 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Lady Lily se terugvoer
Beste Martin,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Dit was ons voorreg om jou as ons eerste gas te verwelkom. Hoop ons sien jou sommer vinnig weer.
Vriendelike groete,
Lady Lily Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Furrow-weg 192, Equestria, Pretoria-Oos, 0184, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang