Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lady Loch Guest House & Spa

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Atasjha N
Kort verblyf
4.6
Mei 2022

The stay was excellent. I just think that they need to upgrade the interior of the rooms, they used old furniture and need to stack the fridge with milk, cooldrinks, water and liquor that you can pay for. There was only an empty fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2021

Ietwat teleurgesteld. Alhoewel ons vriendelik ontvang is en die eenheid waarin ons gebly het netjies en skoon was, was ons teleurgesteld met ons keuse. Die hoofredes vir die opinie is die feit dat koffie, tee en suiker voorsien word, maar geen melk of plaasvervanger daarvoor nie. Die yskas was aan, maar op 1 gestel so dit was nie koel nie en ons moes wag vir die yskas om koud te word. Die ysbakkies was ongevul, nou nie dat dit ys sou verskaf het as dit gevul was nie! Net twee plastiek "tumbler"-tipe glase laat ook veel te wense oor. Nie dat dit as belangrik geag word nie, maar voornemende gaste moet ook kennis neem van die uiters beperkte kanale op TV dra. Nee wat, mens kry nie waarvoor jy betaal nie, dit is jammer aangesien die plek baie potensiaal het. Ek dink nie ons sal weer besoek nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Stijn
Lady Loch Guest House & Spa
We were happy to receive you, but are a little bit disappointed to see your comment. Indeed we are very concerned about ecology and do everything what we possible can to respect nature. We spare as best we can energy, very sensible subject here in ZA, and don't put our equipment on its maximum In order to avoid wasting, we offer fresh milk at arrival and ice cubes are available on demand. Unbreakable glasses are required around the swimming pool 22 channels are available on the TV.

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2018

Dit is 'n pragtige gastehuis met 'n baie mooi uitsig. Ongelukkig het ons gaste gehad wat 'n familie byeenkoms daar gehad het oor dieselfde tydperk. Hulle het elke aand gebraai en vanaf die eerste aand het hulle die vuil skottelgoed op die gemeenskaplike stoep reg voor ons kamer gelos. Ten spyte van die feit dat ons kamer skoongemaak is elke dag, het die skottelgoed net daar gebly. Ek is nie seker aan wie dit behoort nie, maar in die oggend was dit aangenaam om op die stoep te sit en koffie te drink. Ongelukkig was dit nie moontlik vanaf dag twee nie. Die bespreking het gesê dit sluit bed en ontbyt in, maar toe ons ingeklok en ek navraag gedoen het, is ek meegedeel dat dit nie ontbyt insluit nie. Ongelukkig het ek geen bewys by my gehad nie en moes dit net aanvaar. Ek het nou weer op my bespreking gekyk en dit sê wel bed en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Dit was die beste plek waar ek die jaar was al. Enige iemand kan maar hiernatoe kom, al wil jy net wegkom van die rowwe stadslewe. Ek beveel dit aan. Dis 'n plek om te lekker te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2017

Goed. Die verblyf was uitstekend en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zéza O
1 nag
4.6
Jun 2017

Jan was baie behulpsaam. Ek en my dogter het 'n troue by Bakenhof gaan bywoon. Jan was by behulpsaam, hy het ons toegelaat om vroeër in te boek. Kamer was skoon. Dit het baie gereën die dag en die elektriese kombers het gehelp lekker snoesig te slaap. Dankie, Jan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizakim H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2016

Fantasties! Fantastiese bestuur en die eienaar is baie akkommoderend rakende ons behoeftes. Vriendelik en baie baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2016

Ons het heerlik gekuier en sal weer van Lady Loch gebruik maak. Elri van Lady Loch was baie vriendelik en gasvry. Sy het regtig moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die ontbyt was heerlik! Ons sal definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak as ons weer die Wellington area moet besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Stijn
Lady Loch Guest House & Spa
Baie dankie Liesl, dit was 'n groot voorreg om julle hier te huisves. Ek is bly julle het dit geniet. Elri

Sandra L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2015

Oase in Wellington. Uitstekende verblyf, netjies met alles wat nodig is en baie meer! Ongelooflike ontbyt, bedien deur gasvrou wat self alles voorberei. Rustige atmosfeer in pragtuin! Voorwaar iets om te beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2015

Good! Great value for money, more than just a room, the venue is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Stijn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Loch-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61b65d90f41fcaf0a1a1255bf59e94bda82b9fe96713f95f759c1c598c6785d3c52d614186ad49e88180b090ea570087f6f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Lady Loch Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.633572415862 18.980468728296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang