Lady Loch Guest House & Spa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Stijn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Atasjha N - Mei 2022
Algehele gradering
The stay was excellent.
Paul V - Nov 2021
Algehele gradering
Ietwat teleurgesteld.
Lees meerLady Loch Guest House & Spa se terugvoer
We were happy to receive you, but are a little bit disappointed to see your comment.
Indeed we are very concerned about ecology and do everything what we possible can to respect nature.
We spare as best we can energy, very sensible subject here in ZA, and don't put our equipment on its maximum
In order to avoid wasting, we offer fresh milk at arrival and ice cubes are available on demand.
Unbreakable glasses are required around the swimming pool
22 channels are available on the TV.
Pieter P - Apr 2018
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige gastehuis met 'n baie mooi uitsig.
Lees meerHannes S - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was die beste plek waar ek die jaar was al.
Robert F - Jul 2017
Algehele gradering
Goed.
Zéza O - Jun 2017
Algehele gradering
Jan was baie behulpsaam.
Lizakim H - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Liesl S - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en sal weer van Lady Loch gebruik maak.
Lady Loch Guest House & Spa se terugvoer
Baie dankie Liesl, dit was 'n groot voorreg om julle hier te huisves. Ek is bly julle het dit geniet.
Elri
Sandra L - Sep 2015
Algehele gradering
Oase in Wellington.
Peter T - Sep 2015
Algehele gradering
Good!
Pieter R - Des 2015
Algehele gradering
Swak diens, van al 5 besprekings gedurende ons reis was dit die swakste.
Lady Loch Guest House & Spa se terugvoer
So jammer dat dit u ervaring was by Lady Loch Gaste huis.
Die bespreking was vir die familie suite wat 'n tarief vir die hele suite is, wat 4 gaste kan akkomodeer. Die tarief bly ongelukkig onveranderd indien daar minder as 4 gaste oornag.
Ons het vooraf gekommunikeer met al ons gaste dat daar geen diens en gepaardgaande opvul van die "snack bar" op Kersdag sal wees nie. So jammer dat ons êrens 'n kommunikasie gaping in verband met die reëling gehad het.
Jammer oor die Braai-area, dit is onaanvaarbaar. Ek sal dit opvolg. Miskien het die personeel nie duidelik die tyd verstaan wat u die fasiliteit wou gebruik nie. Weereens jammer vir die "vuil" braai fasiliteit,
Ons het vooraf gereël dat geen personeel op Kersdag hoef werk nie, en dit met die gaste bespreek. Jammer vir die ongerief wat dit vir u veroorsaak het.
Die Eienaar
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Loch-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang