Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lady Loch Guest House & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Loch-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Lady Loch Guest House & Spa bied slegs B&B of verblyf en is aan die buitewyke van Wellington, in die Kaapse Wynlandstreek geleë. Die gastehuis is ideaal as 'n basis vanwaar jy die bekoorlike historiese dorp se besienswaardighede en omgewing kan verken.

Verblyf by Lady Loch Country House & Spa bestaan uit 2 luukse suites, 4 dubbelkamers, 1 begrotingskamer en 'n gesinsuite. Al die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer en die beddens kan óf 2 enkelbeddens óf koninggrootte-beddens wees. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met E-TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt kan gereël word vir diegene wat nie die opsie bespreek het nie, en word in die eetarea bedien, waar 'n heerlike aandete op versoek gereël kan word.

Die gastehuis bied ook konferensiegeriewe te huur, 'n swembad, braaigeriewe, WiFi-internettoegang en veilige parkeerplek vir voertuie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 11 resensies vir Lady Loch Guest House & Spa
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Stijn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lady Loch-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lady Loch Guest House & Spa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Loch-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61b65d90f41fcaf0a1a1255bf59e94bda82b9fe96713f95f759c1c598c6785d3c52d614186ad49e88180b090ea570087f6f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Lady Loch Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.633572415862 18.980468728296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang