Lady Loch Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Loch-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lady Loch Guest House bied slegs B&B of verblyf en is aan die buitewyke van Wellington, in die Kaapse Wynlandstreek geleë. Die gastehuis is ideaal as 'n basis vanwaar jy die bekoorlike historiese dorp se besienswaardighede en omgewing kan verken.
Verblyf by Lady Loch Country House & Spa bestaan uit 2 luukse suites, 4 dubbelkamers, 1 begrotingskamer en 'n gesinsuite. Al die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer en die beddens kan óf 2 enkelbeddens óf koninggrootte-beddens wees. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met E-TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt kan gereël word vir diegene wat nie die opsie bespreek het nie, en word in die eetarea bedien, waar 'n heerlike aandete op versoek gereël kan word.
Die gastehuis bied ook konferensiegeriewe om te huur, 'n swembad, braaigeriewe, WiFi-internettoegang en veilige parkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Stijn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Lady Loch-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Lady Loch Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lady Loch-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: