Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladybird Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Anneke W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Sal Ladybird Guest House definitief aanbeveel. Die verblyf was skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Pragtige uitsig oor die berge. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Ladybird Guest House
Baie, baie dankie vir die terugvoer.

Truusje L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Pragtige plekkie, perfek om lekker te ontspan met 'n pragtige uitsig. Ons het heerlik gebly! Wonderlike plekkie met die mooiste uitsig. Veilige plekkie waar kinders ook lekker buite kan speel. Plekkie was pragtig en skoon met alles en meer wat mens nodig het. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Ladybird Guest House
Geagte Truusje Baie, baie dankie vir die mooi resensie, ek is so bly julle het dit so geniet. Vriendelike groete Carla

Annamé C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Rustige verblyf met familie. Baie lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het was daar en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Ladybird Guest House
Goeie middag Annamé Baie dankie vir jou mooi boodskap, dit word opreg waardeer. Groete Ladybird Guest House Carla

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Carla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landstraat, Gino's Park, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb515f5fb2201123202b27a4e17c73e70dac5fde2f274d1105584d2461d7577c0f4b75839ef7e239c648596e120ebd15eaa3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 4 5 1 4 Land street Gino's Park 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.505078780453 28.419178908598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang