Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladybird Vineyards Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 24 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 Klapmutsweg, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 945 R1 473 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ladybird Vineyards Guesthouse is in Stellenbosch geleë, binne 10 km van die Universiteit Stellenbosch en 18 km van Boschenmeer Gholfbaan af, en bied verblyf wat gaste die opsie gee om te kies tussen 3 kamers, wat uitkyk oor die pragtige wingerde van die bekende Kanonkop-wyne en meer-uitsig.

Elke kamer is selfsorg en het slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kamers beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het sy eie TV, eetkamer en sitkamersitplek, en maak oop na 'n patio wat 'n meer-uitsig bied.

Die eiendom het 'n sprankelende swembad en braaigeriewe waar gaste van kan gebruik, asook gratis WiFi regdeur die kamers. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste by Ladybird Vineyards Gastehuis sal doendinge in en om Stellenbosch kan geniet, soos voetslaan, bergfietsry, wynproe, asook perdry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Ladybird Vineyards Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 9

Resensies 209

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R44 Klapmutsweg, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ladybird Vineyards Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 945
R2 945 R1 473
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 945
R2 945 R1 473
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 Klapmutsweg, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf849313b5f3bd012758954ddaf71ff1739a86e890b319e9adc9ff33e448f4143d0c48bf79aa381a8390bbba1e2600d8ade4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 945 nouVanaf R1 473 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R44 Klapmuts Road Ladybird Vineyards 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.845599057034 18.862391582209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang