Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladybird Vineyards Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 24 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 Klapmutsweg, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 945 R1 473 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ladybird Vineyards Guesthouse bied verblyf in Stellenbosch en dit is binne 10 km van die Universiteit van Stellenbosch en 18 km van Boschenmeer Gholfbaan af. Daar is 3 kamers wat elk spog met ’n uitsig oor die pragtige Kanonkop-wingerde, sowel as ’n dam.

Elke selfsorgkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het elk 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke kamer het sy eie TV, eetarea en sitarea met sitplek en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die dam.

Die verblyf het 'n sprankelende swembad, braaigeriewe en gratis WiFi. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan aktiwiteite in en om Stellenbosch, soos voetslaan, bergfietsry, wynproe en perdry geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Touch Down
Africa

Eiendomme 9

Resensies 209

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R44 Klapmutsweg, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ladybird Vineyards Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 945
R2 945 R1 473
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 945
R2 945 R1 473
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44 Klapmutsweg, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf849313b5f3bd012758954ddaf71ff1739a86e890b319e9adc9ff33e448f4143d0c48bf79aa381a8390bbba1e2600d8ade4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 945 nouVanaf R1 473 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R44 Klapmuts Road Ladybird Vineyards 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.845599057034 18.862391582209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang