Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ladybrand Khaya Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
5.0
Wim H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kan dit met graagte aanbeveel. Baie lekker gebly. Baie behulpsaam met ons aankoms. Pragtige uitsig oor die Maluti-berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Ladybrand Khaya Lodge
Thank you, it was a privilege to host you at our property where strangers become friends.

Willem V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Die beste gasvryheid en diens wat ek nog ooit ervaar het. Die ontvangs en diens wat gelewer is, is van die wonderlikste ooit. Ons het ons soos "royalty" laat voel. Ek sal altyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Gemaklik vir 1 aand oorslaap. Ladybrand Khaya Lodge is 'n lekker 1-nag oorslaap. Alles is daar. Die chalet is bietjie onprakties uitgelê. Daar is 'n spieël bokant die toilet en nie bokant die wasbak nie. Die badkamer is beknop en daar is geen rakkies in die stort vir jou sjampoe, seep en handdoeke nie. Die kaggel kan nie gebruik word nie, aangesien daar 'n bed reg voor die kaggel staan. Daar is ook geen gemakstoele nie, jy moet op die bed sit of op die kombuisstoeltjies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anne-marie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Was ok- met plaasgeluide wakker gewees rd. Dit was heerlik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N8, Uitvlucht Plaas, 10 km vanaf Ladybrand, 9745, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdae9d83c760b050f59d055b368703dbc157a13846b32e587c2574aae7e7bf02845470e71580cc463e0d59345467cbd118e7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 N8 Uitvlucht Farm 9745 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.213339227877 27.385193460164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang