Laersdrift Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Lagersdrif 191, One Stop Café, Laersdrif, 1056, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Laersdrift Inn is 'n groot plaasstyl-gastehuis wat by die One Stop Cafe in Laersdrif, Limpopo geleë is. Dit is ideaal vir rugsakreisigers, gesinne, bejaardes en sakereisigers.
'n Verskeidenheid verblyfopsies is beskikbaar. Die kamers is individueel versier en het en suite- en gedeelde badkamergeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.
Ontbyt word in 'n gemeenskaplike area bedien. Daar is ook vermaak wat 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, veerpyltjiebord, en aanlyn speletjies insluit. Verder is daar ook 'n klein saal met 'n TV, 'n projektor-witbord en gratis WiFi.
Op die perseel is 'n kafee, drankwinkel en wegneemetes. Gaste kan ook voëlkyk, in die dam swem, kanovaart en visvang. Aktiwiteite in die area sluit 4x4-roetes, perdry, wildritte, restaurante, waterwurmglybane, watervalkyk, Zipline en valskermspring in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- De Lagersdrif 191, One Stop Café, Laersdrif, 1056, Limpopo
- Gaste dink Laersdrift Inn het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Lagersdrif 191, One Stop Café, Laersdrif, 1056, Limpopo
-
TGCSA-gradering: