Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laeveld Bali

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacqueline W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig en luuks. Mari en Basie is die vriendelikste mense. Ons het sommer gou heel tuis gevoel. Kamers is pragtig en luuks. Baie skoon. Ons het die heerlikste ontbyt ook geniet. Ons sien julle vir seker weer as ons Nelspruit toe kom. Kinders het die Netflix geniet, en die putt-putt-baan. Swembad was mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great! What a lovely place, amazing host and hostess. They will definitely see us again! Clean, calm and amazing rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker blyplek, fantastiese mense wat jou tuis laat voel. Ons het baie lekker gebly, die kamers was skoon en netjies, en die gasheer en gasvrou is fantastiese mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilise D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Mooiste plek! Vriendelikste gashere, sal vir seker weer by Laeveld Bali gaan bly. Dit was wonderlike lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma D
1 nag
4.8
Jan 2024

Rustig. Baie geniet. Netjies, skoon, rustig. Vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2024

Al die fasiliteite was van hoogstaande gehalte. Baie aangename ervaring gewees, dankie. Hartlike, gasvrye eienaars. Heerlik gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barend P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Puik. Puik, uitstekend netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Aangenaam. Pragtig afgewerkte kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Kamer is baie mooi en nuut. Eienaars van ontvangs tot vertrek is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Besonders lekker gekuier, vriendelik ontvang en behulpsaam. Die personeel gaan uit hul pad om dit so lekker as moontlik te maak. Ons is verras met 'n heerlike ontbyt en die uitsig is iets besonders. Jy sal glad nie spyt wees om daar te gaan bly nie. Hulle sien my beslis weer. Dankie, Marli en jou span, vir 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suiderkruisstraat 82, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf35391e987817a1a8cb7392dfb6f0a49f7badb97386c8bce6b9b1132fe715a1e5d7826a12ff40fb9af3abd34e72a41cf3c31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 82 Suiderkruis Street Steiltes 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.495595178989 30.998619388955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang