Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lafenis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Noordstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 455 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lafenis is 'n oulike plaasstyl-selfsorghuis in die outentieke dorpie Nieu-Bethesda, Oos-Kaap.

Die eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, kaggel en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, kisvrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die aparte opwaskamer. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Die leefarea spog met 2 kaggels.

Die leefarea lei na die stoep met 'n ingeboude braai en buitemeubels met 'n uitsig op die majestueuse berge. Parkeerplek word op die perseel voorsien. Nieu-Bethesda is 'n area wat veral bekend is vir sy ikoniese besienswaardighede, wat die Helen Martins-museum, Owl House, die watermeul en watervore, asook die Art Route insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 136

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoek van Kerk- en Noordstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 455
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 455
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Noordstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1597edeb56212cbead401853648f9279090af9d5d12c9e264229df8663af71c82340502d4a8679f944d4c7eb780f949c3a4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 455 per nag (plek vir 6) Corner of Church and North Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.863075929125 24.553358391794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang