Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lafenis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Noordstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 473 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lafenis is 'n oulike Karoo-plaasstyl-selfsorghuis in die outentieke dorpie Nieu-Bethesda, Oos-Kaap.

Die eiendom bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n kaggel en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, kisvrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 4 en sitkamer met gemaklike rusbanke. Die leefarea spog met 2 kaggels vir daardie koue winteraande.

Die leefarea maak oop op 'n stoep met 'n ingeboude braai en buitemeubels met 'n uitsig oor die majestueuse berge. Parkeerplek op die perseel word voorsien. Nieu-Bethesda is 'n area wat veral bekend is vir sy ikoniese besienswaardighede, wat die Helen Martins-museum, Uilhuis, die watermeul en watervore, asook die Kunsroete insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 133

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hoek van Kerk- en Noordstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 473
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 473
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Kerk- en Noordstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1597edeb56212cbead401853648f9279090af9d5d12c9e264229df8663af71c82340502d4a8679f944d4c7eb780f949c3a4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 473 per nag (plek vir 6) Corner of Church and North Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.863075929125 24.553358391794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang